Latest stories

  • in

    ‘n Selfoon-toepassing vir plaasaanvalle

    Meer akkurate statistieke, ’n vinniger reaksietyd ná bedreigings en die monitor van misdaad in jou omgewing. Dit is van die funksies wat ’n nuwe veiligheidstoepassing, genaamd Die Plaaswag wat deur Vrystaat Landbou (VL) bekend gestel is, gebruikers kan bied. Volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, werk die toepassing of toep met ’n paniekknoppie […] More

  • in

    Nuwe selfoontoepassing beskikbaar vir boere se veiligheid

    Vrystaat Landbou (VL) het onlangs ’n nuwe veiligheidstoepassing met die naam Die Plaaswag aan sy lede, boere en die publiek bekend gestel. Volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, werk die toepassing of toep, waarvan VL ’n vennoot is, met ’n paniekknoppie en sal dit boere en die publiek se veiligheid verbeter. Dit is […] More

  • agri limpopo
    in

    Die veiligheid in Limpopo

    TLU SA Noord en Agri Limpopo het reeds in 2015 organisatoriese grense afgebreek en op landelike veiligheid begin saamwerk. Hierdie samewerkingspoging het ook onbetrokke boere en privaat sekuriteitsmaatskappye en op plekke ook GPF strukture  ingesluit. Die liggaam wat hieruit tot stand gekom het staan in landelike veiligheidskringe in Limpopo bekend as Limpopo Landbou Forum Veiligheid  […] More

  • in

    Bly paraat!

    Die verandering in die ANC-leierskap het by sommige mense die hoop laat opvlam dat wet en orde weer  in Suid-Afrika ’n voet in die deur sal kry. Ongelukkig voorspel die reekse gewelddadige optogte en optredes in verskillende dorpe van die land dat buitebande en huise ’n beter kans het om op te vlam as hoop. […] More

  • ecm
    in ,

    ECM: Beskerm jouself om ander te help

    Geen gevaarlike situasie is voorspelbaar nie. Dinge kan verkeerd loop. Dit is waarom dit sin maak om toerusting te gebruik wat jou kan help om jou kanse op oorlewing te verhoog en om beserings te vermy. Maatskappye soos Safariland, ESS en CamelBak belê baie geld en tyd om navorsing te doen oor dinge wat verkeerd […] More

  • in

    Monsanto maak erns met die boer se veiligheid.

    Plaasaanvalle is ’n vraagstuk wat baie swaar op boere se harte druk en die statistieke lyk skrikwekkend. Dit het ongetwyfeld ’n verlammende invloed op kommersiële landbou en plattelandse stabiliteit. Foto: Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto (links) by Japie Grobler, voorsitter van Agri Securitas wat Bennie Bester, bedryfsbestuurder van Monsanto, se hand skud na die […] More

  • in

    SAID kom boere tegemoet met veiligheidskrisis

    Boere kan nou diep in hulle beursies grawe om huis en haard te beskerm, want die Suid-Afrikaanse inkomstediens het onderneem om elke sent daarvan terug te betaal, op voorwaarde dat dit slegs geld is wat aan veiligheidtoerusting bestee is. More

  • in ,

    Georganiseerde plaaswagstelsels beteken plaasmoordenaars se einde

    TLU SA se adjunk-president en voorsitter van die veiligheidskomitee, mnr Henry Geldenhuys, het die Leeudoringstadboere gelukgewens met hulle flinke optrede in die suksesvolle neutralisering van drie plaasmoordenaars, maar terselfdertyd ernstige misnoeë uitgespreek met die feit dat van hierdie moordenaars wat mnr Johan van Rensburg vermoor het, skynbaar al voorheen vir 15 jaar tronk toe gestuur is vir gewapende roof. More