Latest stories

  • in ,

    Beveilig jou plaas teen aanvalle en veediefstal

    Plaasveiligheid is iets wat in elke boer se agterkop spook. Almal is bewus van die aantal gewelddadige misdade wat jaarliks op ons land se plase voorkom. Boere probeer alles in hulle vermoë om hulleself te beskerm teen hierdie sinnelose geweld. Ongelukkig is daar ook sekere mense wat hierdie kans gebruik om munt te slaan uit […] More

  • in

    Polisieman aangekeer oor veediefstal

    ’n Waarnemende polisie stasiebevelvoerder en sy makker, ’n voorheen veroordeelde veedief, het gister in die Frankfort-hof op aanklag van veediefstal verskyn. Die mans is Maandag op heterdaad betrap waar hulle vyf skape op die plaas van Danie Muller gesteel het. Deon van der Watt, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) en boer in die Tweeling/ Frankfort-area, […] More

  • in

    Nuwe kommunikasiebeleid in VS in stryd teen veediefstal

    ’n Nuwe kommunikasiebeleid is geformuleer om die kopseer van veediefstal in die Vrystaat meer doeltreffend aan te spreek. Die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die provinsie en Vrystaat Landbou (VL) het saamgespan om dit vir hul lede makliker te maak om te weet watter riglyne om te volg wanneer veediefstal-probleme ondervind word. Elk […] More

  • veediefstal
    in

    Veediefstal oor die feesseisoen toon ‘n afname

    Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum het oor die afgelope jare ‘n tendens bevestig dat daar ‘n toename in veediefstal is oor die feesseisoen en die somer plantseisoen.   Verskeie faktore dra by tot die toename in veediefstal soos die betaling van bonusse, die hoeveelheid geld wat beskikbaar is om vleis- en vleisprodukte te koop en kulturele gewoontes […] More

  • in

    Veediefstalmisdaadstatistieke

    Op 12 September 2019 het die minister van Polisie, Bheki Cele, die nasionale misdaadstatistieke vir Suid-Afrika, insluitende die veediefstalstatistieke, bekendgestel. Teen dié agtergrond en met inagneming van die volgende agtergrondinligting, word die statistiek geanaliseer as een van die hoofdoelwitte van die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum. Die oplossing en vermindering van die aantal veediefstalmisdade wat gepleeg word, […] More

  • in

    Nuwe hulplyn help boere met veediefstal

    Om die enorme impak van veediefstal beter te bepaal, tendense raak te sien én inligting te versamel om dit te bekamp. Dis volgens dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), van die redes waarom ’n veediefstal-hulplyn in die Vrystaat begin is. “Misdaadstatistieke wys dat tussen 67% tot 80% van veediefstal nie aangemeld word nie,” […] More

  • in

    Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys

    Volgens die RPO se Nuusbrief  moet die ekonomiese impak van veediefstal met sorg bestudeer word omdat die waarde van die gesteelde vee op verskillende maniere verreken kan word. Dit is soms onduidelik of dieselfde prys per kop oor die tydperk in sulke berekeninge gebruik is en of dit volgens die onderskeie jare se markwaardes bepaal […] More

  • in

    Veediefstal styg met 8,8%

    Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum versoek dat alle rolspelers in die rooivleisbedryf dringend ‘n aktiewe rol begin speel om veediefstal te bekamp en die algemene publiek word versoek om veeboere by te staan in die stryd teen veediefstal. Die nasionale misdaadstatistieke wat op 24 Oktober 2017 deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens beskikbaar gestel is, is deur die […] More

  • in

    Ses verdagtes in hegtenis vir veediefstal in Oos-Vrystaat

    Goeie samewerking tussen boere en lede van die Polisie op Reitz het die naweek bygedra tot die arrestasie van ses verdagtes, waarvan sommige verkeers- en munisipale beamptes is, in verband met veediefstal. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting, volg die arrestasies na ’n saak van veediefstal twee weke gelede by die Polisie op Reitz aangemeld […] More

  • in

    Meer vee teruggevind in die Vrystaat

    Dit wil voorkom asof meer vee die afgelope tyd deur boere en die SAPD teruggevind word. In die geval van beeste is dit 28,73%, skape 29,51%, bokke 36,36% en perde/donkies 46,87%. Hiermee deel die VKB/VL Veiligheidslessenaar die provinsie se syfers vir Oktober tot Desember 2016 ten opsigte van vee wat teruggevind is: TIPE MISDAAD BEESTE […] More

  • in

    Misdaadsyfers: Veediefstal inligting ernstig bevraagteken

    Die vrystelling van misdaadstatistieke deur die SAPD op 3 Maart 2017 aan die Portefeuljekomitee, is met groot geesdrif afgewag, aangesien dit die eerste keer in jare is dat misdaadstatistieke op ‘n kwartaallikse grondslag beskikbaar gestel word. Die grootste uitdaging verbonde aan hierdie statistieke is die feit dat slegs jaarlikse misdaadstatistieke vir jare voorsien is. Dit […] More

  • in

    Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum tussen NK en Vrystaat gestig

    Die Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum tussen die Noord-Kaap en Vrystaat het Donderdag, 2 Maart 2017, op Bloemfontein tot stand gekom. Die forum sal as die Gariep Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum bekend staan. Afgevaardigdes van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Vrystaat Landbou (die VKB/VL Veiligheidslessenaar), Agri Noord-Kaap (ANK), die SAPD Sigbare Polisiëring, Veediefstaleenhede, Georganiseerde Misdaad (Valke) en die Nasionale Vervolgings […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.