Latest stories

  • veediefstal
    in

    Wreedheid by veediefstalvoorvalle onaanvaarbaar

    Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum was die afgelope tyd by baie vergaderings en misdaadvoorkomingsgroepe regoor die land betrokke en dit is duidelik dat die wreedheid wat by veediefstalvoorvalle betrokke is, heeltemal onaanvaarbaar is. En dit het ook ‘n duidelike impak op die ekonomie. Ander misdade soos renosterstropery is gereeld in die nuus. Dit het gelei tot openbare […] More