Latest stories

  • in ,

    Easy livestock farming with Algar animal handling equipment

    The Algar range of livestock handling equipment is the answer to the farmer’s need to handle his livestock – big and small – for different purposes easily, speedily and effectively. Livestock farmers visiting NAMPO Cape in Bredasdorp this year could not believe their eyes when they saw the Algar strong and durable equipment making child’s […] More

  • timac
    in , ,

    Timac Agro fertilizers are tops in drought conditions

    Technology reigns in today’s world; why not then also when it comes to fertilisers? This is the feeling of the Timac Agro crowd. They offer farmers right through the country sustainable plant and animal production and their products are especially popular among the vineyard growers in the Western Cape. Timac Agro markets granular fertilizers as […] More

  • in

    Stanbic and Herdbook Bull Sale successful, but could be better

    by Dorothy Chisi The livestock sector plays an important role in socio-economic development of rural households. This sector also plays a significant role in commercial farming and is also considered as one of the potential sectors for export earnings. The importance of livestock goes beyond its food production function, as it provides draught power and […] More

  • in ,

    Build a sheep farm with Bonnox

    Intensive and meticulous planning preceded Ian Wyeth’s move from the town to the farm to take up sheep husbandry. One of the solutions that accompanied him was Bonnox. “For years, I have lived in the southern part of Pretoria and frequently passed the Bonnox factory,” he said. “Their name on the roof is visible from […] More

  • in

    Baie insekoordraagbare siekte aangemeld

    Het jy al jou kalwers wat tussen vier en agt maande oud is teen brusellose ingeënt? Dis nou tyd, want anders gaan nie net die droogte jou vang nie, maar ook siektes onder jou vee. Insekoordraagbare siektes (knopvelsiekte, drie-dae-stywesiekte en bloutong) word in verskeie dele van die land aangemeld, volgens die maandelikse verslag oor dieresiekteneigings […] More

  • in

    Wolmark daal met 2,5%

    Op die 27ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,5% gedaal en op 17264c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 5,91% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      20874  (-4,4%)               21 µ […] More

  • Bonnox
    in ,

    Beskerm jou beeste met ’n Bonnox-fort

    Diefstal op plase is ’n groot kopseer en dit noop boere om deesdae ’n aardige persentasie van hulle begroting aan sekerheid toe te wys. Johan Engelbrecht is ’n boer wat ’n verbete stryd teen vee- en ander diefstal op sy plaas voer. Hy boer tussen Fochville en Vereeniging en hy laat selfs sy Brahmane se […] More

  • in

    Veediefstal styg met 8,8%

    Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum versoek dat alle rolspelers in die rooivleisbedryf dringend ‘n aktiewe rol begin speel om veediefstal te bekamp en die algemene publiek word versoek om veeboere by te staan in die stryd teen veediefstal. Die nasionale misdaadstatistieke wat op 24 Oktober 2017 deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens beskikbaar gestel is, is deur die […] More

  • wolmark
    in

    Wolmark styg met 6,3%

    Op die 11de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +6,3% gestyg en op 19339c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 32,02% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24131  (+5,0%)              21 µ […] More

  • bonsmara
    in

    Eerste Bonsmara-kudde ten volle genomies getoets

    Kort op die hakke van die vrystelling van die eerste Genomiese Teelwaardes vir Vleisbeeste vir Bonsmaras, laat toets die eerste Bonsmara-kudde elke dier in die kudde. Boeram Venter, eienaar van Disco Bonsmara stoet naby Kirkwood, het besluit om in die voordele wat genomika bied ten volle te benut. Die insluiting van genomiese profiele in die […] More

  • Livestock Angus
    in

    SA Angus vier eeufees by Agri-Expo Livestock

    Die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se eeufeesvieringe is een van die hoogtepunte by vanjaar se Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies insluitend die Vrystaat, kom hier byeen om hierdie mylpaal te vier. Die eeufeesvieringe by Agri-Expo Livestock skop af met die Genootskap se 100ste Algemene […] More

  • jongooie
    in

    Uitstekende kondisie van Caledon jongooie ten spyte van droogte

    Ses Merino en 14 Dohne Merino-kuddes het hierdie jaar deelgeneem aan die Caledon kudde-evaluasies wat op 14, 15 en 21 Augustus plaasgevind het.  Daar is van plaas tot plaas gegaan waar deelnemers hulle trop ooie voorgejaag het. Die beoordelaars, Frans Hugo van CMW en Pieter du Plessis van BKB het 25 ooie per deelnemer afgetel […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.