Latest stories

  • in

    Trekkerverkope styg met 27%

    Trekkerverkope van 540 eenhede in April is byna 23% meer as die 440 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 27% meer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   In April is 43 stropers verkoop, 23 eenhede meer as die 20 eenhede wat verlede jaar verkoop is. Vir […] More

  • in

    Trekkerverkope styg met 30% in Maart 2021

    Trekkerverkope van 601 eenhede in Maart is byna 30% meer as die 463 eenhede wat verlede Maart verkoop is.  Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 29% meer as verlede jaar.   In Maart is 27 stropers verkoop, een meer as die 26 eenhede wat verlede Maart verkoop is.  Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou […] More

  • in

    Trekker en stroperverkope styg in 2020

    Trekkerverkope van 593 eenhede in November is aansienlik (39%) meer as die 427 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 8% meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   In November is vier stropers verkoop, een meer as die drie eenhede wat verlede jaar verkoop is. Vir die jaar […] More

  • stropers
    in

    Trekkerverkope daal en stroperverkope styg

    Trekkerverkope van 414 eenhede in Junie is aansienlik (11%) meer as die 373 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 6% laer as verkope vir die vorige ooreenstemmende tydperk.   Stroperverkope van 17 eenhede in Junie is drie eenhede minder as die 20 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir […] More

  • in

    Trekkerverkope daal steeds

    Trekkerverkope van 416 eenhede in April is marginaal (4%) minder as die 432 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 14% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   Stroperverkope van 20 eenhede in April is drie eenhede minder as die 23 eenhede wat verlede April verkoop […] More

  • in

    Trekkerverkope vir 2019 daal met 22%

    Trekkerverkope van 349 eenhede in Desember is aansienlik (20%) minder as die 434 eenhede wat die vorige Desember verkoop is. Verkope vir die 2019-kalenderjaar is ook aansienlik (22%) minder as vir die vorige jaar. Stroperverkope van drie eenhede in Desember is baie minder as die ses eenhede wat die vorige Desember verkoop is.   Stroperverkope vir […] More

  • in

    Trekkerverkope daal met 25% in 2019

    Trekkerverkope van 427 eenhede in November is net een eenheid minder as die 428 eenhede wat verlede November verkoop is.   Vir die jaar tot dusver (elf maande tot November) bly verkope vir 2019 aansienlik minder (25%) as verkope verlede jaar.  Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 20% minder as vir die vorige […] More

  • in

    Trekkerverkope daal met 22% in 2019

    Trekkerverkope van 575 eenhede in Oktober is aansienlik (30%) minder as die 817 eenhede wat verlede Oktober verkoop is.   Verkope vir die jaar tot dusver (die eerste nege maande van 2019) is ook aansienlik (23%) minder as verlede jaar.   Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 22% minder as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. […] More

  • in

    Trekkerverkope daal met 22% in 2019

    Trekkerverkope van 431 eenhede in September is aansienlik (29%) minder as die 610 eenhede wat verlede September verkoop is.  Vir die jaar tot dusver (die eerste nege maande van die jaar), is verkope ook aansienlik (22%) minder as vir die ooreenstemmende vorige tydperk.  Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 17% minder as vir […] More

  • tractors
    in

    Trekkerverkope daal in Juniemaand

    Trekkerverkope van 373 eenhede in Junie is baie (35%) minder as die 576 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope (vir die eerste ses maande van 2019) ook aansienlik (21%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 12% laer vergeleke met verlede jaar.   Stroperverkope […] More

  • in

    Trekkerverkope daal met 17% in 2019

    Trekkerverkope van 432 eenhede in April is 6% minder as die 459 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver, is verkope vir die eerste vier maande van 2019 aansienlik (byna 17%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 6% minder as verkope verlede jaar. Stroperverkope van […] More

  • tractors
    in

    Trekkerverkope vir Maart is 17% minder as in 2018

    Trekkerverkope van 600 eenhede in Maart is aansienlik (17%) minder as die 726 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste drie maande van 2019), is verkope ook aansienlik (byna 19%) minder as verkope verlede jaar. Vir die opeenvolgende twaalf maande is trekkerverkope 5% laer as vir die vorige ooreenstemmende […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.