
Stroperverkope het in 2020 met 25% gestyg
Trekkerverkope van 432 eenhede in Desember is aansienlik (24%) meer as die 349 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die volle kalenderjaar is trekkerverkope byna 9% meer as verkope in die 2019-kalenderjaar. In Desember is drie stropers verkoop, dieselfde as in die vorige Desember. Vir die volle kalenderjaar is stroperverkope 25% meer as vir die […] More