Latest stories

  • tractors
    in

    Trekkerverkope hoёr in 2018

    Trekkerverkope van 501 eenhede in Mei is marginaal (vier eenhede) meer as die 497 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste vyf maande) is verkope ongeveer 11% meer as vir die ooreenstemmende vorige tydperk. Stroperverkope van 16 eenhede in Mei is agt eenhede minder as die 24 eenhede wat […] More

  • in

    Trekkerverkope styg met 13%

    Trekkerverkope van 459 eenhede in April is weer aansienlik (15%) hoër as die 398 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver, die eerste vier maande van die jaar, is verkope ongeveer 13% hoër as vir die vorige ooreenstemmende tydperk.    Stroperverkope van 29 eenhede in April is een eenheid minder as […] More

  • trekkers
    in

    Trekkerverkope vir Januarie 2018 is 10% meer

    Trekkerverkope van 527 eenhede in Januarie is aansienlik (10%) meer as die 478 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Stroperverkope van agt eenhede in Januarie is die helfte van die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Soos in geval van verkope in Desember, was trekkerverkope in Januarie verrassend goed en dit dui daarop dat […] More

  • in

    Meer trekkers en stropers in 2017 as 2016 verkoop

    Trekkerverkope van 417 eenhede in Desember is aansienlik (20%) hoër as die 348 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die 2017-kalenderjaar is trekkerverkope nou byna 9% meer vergeleke met verkope in 2016. Stroperverkope van vier eenhede is drie eenhede minder as die sewe eenhede wat verlede Desember verkoop is. Stroperverkope vir die 2017-kalenderjaar is […] More

  • in

    Trekker- en stroperverkope meer as in 2016

    Trekkerverkope van 566 eenhede in November is aansienlik (25%) meer as die 453 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 8% meer as wat dit vir die ooreenstemmende tyd verlede jaar was. Stroperverkope van 11 eenhede in November is een eenheid minder as die 12 eenhede wat verlede […] More