Latest stories

  • trekker
    in

    Februarie 2017 se trekker- en stroperverkope is minder as ‘n jaar gelede

    Trekkerverkope van 675 eenhede in Februarie is byna 8% minder as die 731 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 12% laer as verlede jaar. Stroperverkope van 19 eenhede in Februarie is drie eenhede laer as die 22 eehede wat verlede Februarie verkoop is. Stroperverkope vir die […] More