Latest stories

  • in

    Die waarde van finansiële beplanning in onseker tye

    Die gebeure van die afgelope weke het ons lewens en die geskiedenis van Suid-Afrikaners onherroeplik verander.  Die COVID-19 pandemie beïnvloed die wêreldwye sentiment, die markte en die manier hoe ons leef en werk. In Suid-Afrika het ons waarskynlik nog nie die ware impak van die situasie begin ervaar nie – die volgende twee tot drie […] More

  • corona
    in

    COVID-19 en Beweging van boere

    Daar rus ‘n groot verantwoordelikheid op die landboubedryf as ‘n noodsaaklike rolspeler wat moet verseker dat die land tydens die inperking van voldoende voedsel voorsien word. Daar is twee hoofredes waarom gesonde voedsel in hierdie tyd veral, noodsaaklik is: Voldoende gesonde kos hou die immuunstelsel in stand; en Voldoende kos verminder die kanse op anargie […] More

  • in

    Woorde wek, maar voorbeelde trek, mnr. Ramaphosa

    TLU SA is steeds nie oortuig dat die beloftes wat President Cyril Ramaphosa tydens sy Staatsrede 2020 – toe hy uiteindelik ‘n spreekbeurt gekry het – gemaak het, wel tot die voordeel van die land is, of selfs deurgevoer kan word nie. “Suid-Afrika is vasgevang in die ANC, SAKP en Cosatu se ideologiese net wat […] More

  • in

    TLU SA bied 20-punt plan vir Suid-Afrika voor Staatsrede

    TLU SA het op die vooraand van die 2020 Staatsrede besin oor watter planne – vanuit ‘n landbouperspektief – gedurende 2020 in die beste belang van Suid-Afrika se inwoners sal wees. Met dit in gedagte het TLU SA ‘n 20-punt plan saamgestel wat ‘n verantwoordelike regering kan implementeer om die land weer vooruitstrewend te maak. […] More

  • orange river
    in

    TLU SA maak kapsie teen verpligte, duur watermeters vir besproeiingsboere

    TLU SA het vandag in ‘n amptelike brief aan die minister van Waterwese en Sanitasie, me. Lindiwe Sisulu, kapsie gemaak teen ‘n kennisgewing oor die verpligte installering van watermeters vir besproeiingsboere. Die kennisgewing is op 17 Januarie 2020 in die Staatskoerant gepubliseer en gee aan boere dertig dae om die meters op eie onkoste te […] More

  • in

    TLU SA hoopvol oor klein afname in plaasaanvalle en -moorde in Januarie

    TLU SA hoop dat die afname in plaasaanvalle en -moorde gedurende Januarie 2020, in vergelyking met die statistiek van ‘n jaar gelede, vir die res van die jaar sal voortduur.  Volgens TLU SA se amptelike Insidente Register wat sedert 1990 bygehou word, was daar in Januarie 20 geregistreerde aanvalle en geen moorde nie. In Januarie […] More

  • in

    TLU SA gee Ramaphosa 2 uit 10 vir beloftes in vorige Staatsrede

    TLU SA het reeds direk na die Staatsrede 2019 voorspel dat daar weinig van die beloftes wat Pres. Cyril Ramaphosa daarin gemaak het, sal kom. Ongelukkig het hierdie voorspelling ‘n jaar later waar geword.  In die staatsrede het Pres. Ramaphosa die aandag gevestig op die sewe prioriteite wat gedurende die jaar omgedraai sou word. Ekonomiese […] More

  • in

    TLU SA maak beswaar teen wysiging van Artikel 25 – Verbind tot internasionale regsaksie

    TLU SA het amptelik beswaar aangeteken teen die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet  (no. 108 van 1996) wat handel oor onteiening sonder vergoeding.  Die spertyd vir kommentaar is uitgestel tot 29 Februarie 2020 nadat verskeie rolspelers sedert die bekendmaking van die tydraamwerk daarteen kapsie gemaak het.  “Ons stel steeds voor dat die bewoording […] More

  • in

    Verskerpte paraatheid en waaksaamheid in feestyd nodig

    In ‘n gesamentlike verklaring, het Agri SA en TLU SA gesê dat dit moeilik is om hulle lede tot kalmte te maan om nie onverantwoordelik op te tree nie, te midde van die voortslepende voorkoms van plaasaanvalle en die misdaadgolf wat die landbougemeenskap verswelg. Die 53 moorde wat deur die organisasies vanjaar aangeteken is, in […] More

  • in

    Maak beswaar teen grondonteiening sonder vergoeding, vra TLU SA

    TLU SA het vandag ‘n veldtog bekend gestel om Suid-Afrikaners aan te moedig om steeds kommentaar te lewer teen die wysiging van art. 25 van die grondwet rakende grondonteiening sonder vergoeding. “President Ramaphosa se regering het eensydig besluit dat die grondwet gewysig moet word en nie ag geslaan op die insette wat die gevolge van […] More

  • in

    TLU SA durf die Vierde Industriële Rewolusie saam met IQ Logistica aan

    TLU SA het ‘n baanbrekerstap geneem om volhoubare voedselsekerheid en -produksie in die bestek van die TLU SA-mandaat teweeg te bring, deur die gebruik van die moderne tegnologie van die Vierde Industriële Rewolusie (ook bekend as 4IR of Industry 4.0). ‘n Samewerkingsooreenkoms met IQ Logistica beloof uitkomste in makliker marktoegang, bestuursvermoë en samewerking. Dié maatskappy […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.