Latest stories

  • in

    Trekkerverkope daal met 17%

    Trekkerverkope van 433 eenhede in Maart is aansienlik (byna 28%) minder as die 600 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 17% minder as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   Stroperverkope in Maart is vier eenhede meer as die 22 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot […] More

  • in

    Trekkerverkope styg met 13%

    Trekkerverkope van 459 eenhede in April is weer aansienlik (15%) hoër as die 398 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver, die eerste vier maande van die jaar, is verkope ongeveer 13% hoër as vir die vorige ooreenstemmende tydperk.    Stroperverkope van 29 eenhede in April is een eenheid minder as […] More

  • in

    Minder trekkers in Februarie verkoop

    Trekkerverkope van 595 eenhede in Februarie is aansienlik (12%) laer as die 675 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope (vir die eerste twee maande van die jaar), byna 3% laer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 21 eenhede in Februarie is drie eenhede meer as die […] More

  • trekkers
    in

    Trekkerverkope vir Januarie 2018 is 10% meer

    Trekkerverkope van 527 eenhede in Januarie is aansienlik (10%) meer as die 478 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Stroperverkope van agt eenhede in Januarie is die helfte van die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Soos in geval van verkope in Desember, was trekkerverkope in Januarie verrassend goed en dit dui daarop dat […] More

  • in

    Stroperverkope is 8% hoër as in 2016

    Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Trekkerverkope van 704 eenhede in Oktober is aansienlik (24%) meer as die 567 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir […] More

  • in

    Minder trekkers en stropers is in September verkoop as ‘n jaar gelede

    Trekkerverkope van 552 eenhede in September is aansienlik (11%) minder as die 623 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.  Stroperverkope van vier eenhede in September is ook aansienlik minder as die tien eenhede wat verlede September verkoop is.   Stroperverkope […] More

  • trekker
    in

    Desember 2016: Trekker- en stroperverkope

    Trekkerverkope van 349 eenhede vir Desember is aansienlik (byna 28%) meer as die 273 eenhede wat verlede Desember verkoop is.   Vir die 2016-kalenderjaar is trekkerverkope ongeveer 11% laer as verkope vir 2015.   Stroperverkope van sewe eenhede in Desember is dieselfde as die sewe eenhede wat in Desember van die vorige jaar verkoop is.   Vir die […] More

  • trekker
    in

    September 2016 se trekker- en stroperverkope

    Trekker- en stroperverkope vir die jaar 2016 is aansienlik laer as verlede jaar. Daar word algemeen verwag dat algehele trekkerverkope laer sal wees as verkope verlede jaar, dalk met sowat 15 tot 20% laer. Trekkerverkope van 623 eenhede in September is marginaal meer (2%) as die 637 eenhede wat verlede September verkoop is.   Vir die […] More