Latest stories

  • trekkers
    in

    Trekkerverkope vir Januarie 2018 is 10% meer

    Trekkerverkope van 527 eenhede in Januarie is aansienlik (10%) meer as die 478 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Stroperverkope van agt eenhede in Januarie is die helfte van die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Soos in geval van verkope in Desember, was trekkerverkope in Januarie verrassend goed en dit dui daarop dat […] More

  • in

    Meer trekkers en stropers in 2017 as 2016 verkoop

    Trekkerverkope van 417 eenhede in Desember is aansienlik (20%) hoër as die 348 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die 2017-kalenderjaar is trekkerverkope nou byna 9% meer vergeleke met verkope in 2016. Stroperverkope van vier eenhede is drie eenhede minder as die sewe eenhede wat verlede Desember verkoop is. Stroperverkope vir die 2017-kalenderjaar is […] More

  • in

    Trekker- en stroperverkope meer as in 2016

    Trekkerverkope van 566 eenhede in November is aansienlik (25%) meer as die 453 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 8% meer as wat dit vir die ooreenstemmende tyd verlede jaar was. Stroperverkope van 11 eenhede in November is een eenheid minder as die 12 eenhede wat verlede […] More

  • in

    Stroperverkope is 8% hoër as in 2016

    Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Trekkerverkope van 704 eenhede in Oktober is aansienlik (24%) meer as die 567 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir […] More

  • in

    Trekkerverkope in Julie 2017 is meer as ‘n jaar gelede

    Trekkerverkope van 502 eenhede in Julie is aansienlik (11%) meer as die 451 eenhede wat verlede Julie verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   Stroperverkope van 13 eenhede in Julie is een eenheid minder as die 14 eenhede wat verlede Julie verkoop is.   […] More

  • stroper
    in

    Stroperverkope is hoër as verlede jaar

    Trekkerverkope van 515 eenhede in Maart, is byna 19% meer as die 434 eenhede wat verlede Maart verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope ongeveer 4% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   Stroperverkope van 23 eenhede is ongeveer 64% meer as die 14 eenhede wat verlede Maart verkoop is.   Stroperverkope […] More

  • trekkers
    in

    Januarie 2017 se trekker- en stroperverkope

    Trekkerverkope van 478 eenhede in Januarie is byna 18% minder as die 580 eenhede wat verlede Januarie verkoop is, terwyl stroperverkope van 16 eenhede dieselfde is as die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Die laer trekkerverkope vanjaar weerspieël ᾿n hoë mate van omsigtigheid in die mark. Baie boere het nog nie die kontantvloei […] More

  • trekker
    in

    Oktober 2016 se trekker- en stroperverkope

    Volgens verwagtinge sal algehele trekkerverkope laer wees as verkope verlede jaar, dalk teen tussen 15 en 20% laer, of anders gestel, verkope van tussen 5 250 en 5 600 eenhede. Trekkerverkope van 567 eenhede in Oktober is aansienlik (16%) laer as die 678 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is […] More

  • mielies
    in

    Nuutste oesskattings: meestal laer as verlede jaar

    Die finale produksieskattings vir kommersiële somergewasse vir die 2015/2016 seisoen is onlangs beskikbaar gestel. Die finale produksieskatting vir kommersiële mielies is 24,3% laer as verlede jaar. Skattings vir sonneblom is 13,9% hoër as verlede jaar terwyl sojabone 30,7%, grondbone 69,7%, graansorghum 38,5% en droë bone 51,7% laer is as verlede seisoen. Die verwagte opbrengs vir […] More

  • in

    Mei se trekker- en stroperverkope

    Trekkerverkope is vanjaar oor die algemeen minder as verlede jaar, wat toegeskryf kan word aan die droogte, maar Mei 2016 het beter gedoen as verlede jaar Mei, berig SALMA in sy maandverslag. Trekkerverkope van 422 eenhede in Mei is 5% meer as die 402 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver […] More