
Minder trekkers en stropers is in September verkoop as ‘n jaar gelede
Trekkerverkope van 552 eenhede in September is aansienlik (11%) minder as die 623 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van vier eenhede in September is ook aansienlik minder as die tien eenhede wat verlede September verkoop is. Stroperverkope […] More