Latest stories

  • in

    President moet kommersiële sektor nou op groot skaal betrek

    President Ramaphosa sal die rol van die kommersiële sektor baie duidelik moet uitstippel in sy Staatsrede hierdie week. Die faktore wat dié sektor se bydrae tot die ekonomie en die land se vooruitgang in die breë ondermyn, moet ook belig en aangespreek word. So maan Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA. “In […] More

  • in

    Suid-Afrikaners is moeg vir leë beloftes!

    President Cyril Ramaphosa se 2019 staatsrede het groot beloftes vir die land en al sy mense ingehou. ‘n Bestekopname wat betref die president se beloftes en ondernemings en of hy en sy regering dit gestand gedoen het, dui daarop dat ons land op vele terreine agteruitboer! In die vorige staatsrede het die president sewe prioriteite […] More