Latest stories

  • sonkrag silo
    in

    Sonkrag vir Hennenman-silo

    Die eerste sonkrag-silo in die Senwes-groep en in Suid-Afrika is op Hennenman in werking gestel. Dit volg op die installering van 2 392 sonpanele met ‘n totale kapasiteit van 753,48 kWp in Junie 2016 by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp. Vir die slio is 1 120 sonpanele met ‘n kapasiteit van 358 kWp geïnstalleer. Die […] More

  • in

    Senwes kry sonkrag

    As die hoofkantoor van Senwes in Klerksdorp vanuit die lug gesien word, lyk dit soos ‘n sonenergie-aanleg. Al die dakke van die Senwes-gebou is bedek met  2 392 sonpanele met ‘n totale kapasiteit van 753,48 kWp. Hierdeur gaan Senwes R2-miljoen in die eerste jaar op sy kragrekening spaar. Hierdie projek is in Januarie vanjaar begin […] More

  • in ,

    Moenie in die donker sit nie!

    Beurtkrag het ’n deel van ons lewe geword, soos verkeersknope, misdaad en sooibrand. In baie gevalle is dit net ’n irritasie, soos wanneer die kos halfpad gaar is of die sepie op die kassie sonder einde bly, maar wanneer die melkmasjien gaan staan, die pakhuis se verkoeling afgaan en die voerkraal se menger tot stilstand […] More

  • in

    Kragdag 2014

    Wanneer ’n skou kan spog met ’n voorafgaande seminaar; ’n amfiteater waar ’n wye verskeidenheid interessante sprekers nuttige inligting kan oordra; hope vermaak vir afleiding en stalletjies het wat ’n rugbyveld sal volmaak, kan dit as ’n dawerende sukses beskou word. Met ’n spartelende ESKOM wat kort-kort dreig om in sy eie ‘ineptokrasie’ te verdrink […] More

  • in ,

    Landbou belê in sonkrag

    Van Suid-Afrika se voorste vrugteplase belê nou grootskaals in sonpaneel-aanlegte. Lourensford-landgoed in Somerset-Wes het pas aangekondig dat die plaas meer as R7 miljoen belê het in ’n 500 kWp fotovoltaïese sonpaneel-aanleg op die wynkelder se dak. More