Latest stories

  • grain storage
    in

    Grain Storage: Silo Inspection and Maintenance

    Like everything in life, steel silos also need to be maintained. A silo is a big investment and to ensure that the return on investment is worth its while, regular maintenance is of the utmost importance. We often see silos that are not maintained properly. Or not used correctly. Do’s and Don’ts Only use the […] More

  • sonkrag silo
    in

    Sonkrag vir Hennenman-silo

    Die eerste sonkrag-silo in die Senwes-groep en in Suid-Afrika is op Hennenman in werking gestel. Dit volg op die installering van 2 392 sonpanele met ‘n totale kapasiteit van 753,48 kWp in Junie 2016 by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp. Vir die slio is 1 120 sonpanele met ‘n kapasiteit van 358 kWp geïnstalleer. Die […] More

  • gsi
    in

    GSI maak jou graan meer werd

    Oom Hendrik Eksteen het reeds 45 jaar gelede die voordele van private graanberging ingesien en vir hom ’n silo uit Frankryk ingevoer. Sy seun, Ian, en skoonseun, Danie Nieuwoudt, wat vandag aan die stuur van Ekland-boerdery buite Marquard staan, het die silo tot onlangs gebruik om mielies vir hulle beeste te berg. Ian plant op […] More

  • in

    Word ’n graanprysmaker met GSI

    ’n Nuttige luuksheid waarna elke boer kan hunker, is die vermoë om graan op te berg. Tydens strooptyd hoef jou trokke nie meer lang afstande tussen jou lande en die koöperasies se silo’s af te lê en ewighede in toue by die silo’s te staan en wag terwyl jou stropers kosbare tyd verloor nie. Jy […] More