Latest stories

  • in , ,

    Choose SENTER360 for local quality

    At SENTER360 we are proud to not only supply products, but build long-term relations with our clients by delivering a package of high-quality products and excellent service. The SENTER360 centre pivot, manufactured since 1994, is known for its excellent quality and strength above industry standards. We have been part of the irrigation industry for more […] More

  • in ,

    You plant the crops; SENTER360 applies the water

    Successful and satisfied farmers agree: SENTER360 builds durable and very user-friendly pivot irrigation systems with state of the art control panels right here in Southern Africa. They also stand by their farmers in the long run, promising to never let them down. “At SENTER360 we are proud to not only supply the best possible products, […] More

  • in , ,

    You plant the crops; SENTER360 applies the water

    Successful and satisfied farmers agree: SENTER360 builds durable and very user-friendly pivot irrigation systems with state of the art control panels right here in Southern Africa. They also stand by their farmers in the long run, promising to never let them down. “At SENTER360 we are proud to not only supply the best possible products, […] More

  • in ,

    Outwit drought with a Senter360 moveable centre pivot

    Drought and water scarcity is part and parcel of South Africa and specifically farmers have to cope with the vicissitudes of the weather to survive. That is why Hennie Strydom of Rorke’s Drift opted for centre pivot irrigators on his farm. ProAgri was there to experience the delivery of a new centre pivot to the […] More

  • Senter360
    in ,

    Senter360 maak suikerboerdery soet

    Die lewe lyk mooier vir agt suikerrietboere van Noord-Natal wat altesaam 26 Senter360-hoëprofielspilpunte gekoop het. Verlede maand het drie van die boere vertel hoekom hulle na besproeiing oorgeskakel het en hoekom hulle spilpuntkeuse Senter360 was. Nou kry nog drie boere kans om hulle suksesstories met ons te deel: Vir Helgard Müller gaan dit oor rand, […] More

  • Senter360
    in

    Senter360 maak suikerrietboerdery soet

    Suikerriet word oor die algemeen as ’n maklike kontantgewas beskou wat min insette en moeite verg. Maar suikerriet is hard en taai. Dit benodig baie water en word dan baie hoog en feitlik ondeurdringbaar as oestyd naderkom. Tradisioneel het boere sleeppype met Floppy- of klapspuite gebruik om die massa water toe te dien, maar dit […] More

  • in

    Senter 360 is daar vir wennerboere

    ʼn Wennerboer laat hom nie stuit omdat kosbare water skaars raak nie. Hy maak maak bloot ʼn volgende plan om met dit wat beskikbaar is aan te hou boer. Die besproeiingsboere rondom Cradock in die dorre Karoo verstaan hierdie beginsel alte goed, want die Oranjerivier-Visriviertonnelskema bring hulle water van baie ver af. Daarom moet elke druppel […] More

  • in ,

    Senter 360: SA's word die spil van sukses gebore

      “Dit gaan uiteindelik oor die water in die grond en nie oor die blink ding wat daar in die land staan nie.”  Dit is die kernbeginsel wat Theuns Dreyer van Senter 360 al vir die afgelope 20 jaar handhaaf met elke ontwikkeling aan dié skitterspilpunt wat by Senter 360 se fabrieksaanleg op Klerksdorp gebou […] More