Latest stories

  • in

    Geniet ‘n #homebound #SACheeseFest

    Met kaas kan geen dag – of selfs dae van inperking – ooit te blou wees nie! Daarom nooi die Suid-Afrikaanse Kaasfees alle feesvriende om hierdie Vryheidsdag-langnaweek van Saterdag 25 tot Maandag 27 April ‘n gratis virtuele #homebound #SACheeseFest op hul Facebook-blad @SACheeseFestival te geniet. Op die daaglikse program van 10:00 tot 18:00 is daar […] More

  • in

    SA Kaasfees afgestel oor koronavirus

    Die grootste buitelug kulinêre gebeurtenis in Afrika, die 2020 Suid-Afrikaanse Kaasfees, is afgestel weens die nasionale verbod op byeenkomste van meer as 100 mense. Die gewilde fees sou vanjaar vir die 19de keer aangebied word van Saterdag 25 tot Maandag 27 April 2020 op Sandringham buite Stellenbosch. Die Raad van Agri-Expo, die organiseerder van die […] More

  • in

    Breek weg na die SA KAASFEES oor die Vryheidsdag-langnaweek

    Die 19de herdenking van die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees bied die perfekte langnaweek-wegbreek in 2020! Feesgangers kan uitsien na ‘n waarlik unieke ervaring van kaas en méér oor die Vryheidsdag-langnaweek van Saterdag 25 April tot Maandag 27 April 2020 op Sandringham buite Stellenbosch. Kom ervaar hoekom hierdie bekroonde fees sy nuutste lof verdien as een van […] More

  • in

    #Ondersteun #kleinkaasmakers by die SA Kaasfees

    Die Suid-Afrikaanse Kaasfees, wat vanjaar van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 vir die 18de keer aangebied word, verleen elke jaar aan ‘n aantal klein kaasmakers die geleentheid om waardevolle blootstelling vir hul besighede en produkte te bekom. “Die SA Kaasfees bring kaasprodusente en kaasliefhebbers reeds vir byna twee dekades suksesvol byeen,” sê Johan […] More

  • in

    SA Kaasfees vier 18 jaar van kaas en meer!

    Die Suid-Afrikaanse Kaasfees vier vanjaar van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 sy 18de bestaansjaar met ‘n fees van 18-ervarings-in-een. Dié “Fees van die Jaar” soos bekroon in 2018 beloof ‘n proe-ervaring van gewilde plaaslike en internasionale kase, alternatiewe en fynproewersprodukte, sowel as uitgesoekte wyne, boetiekbier en -gin. Nuut vanjaar is ‘n pizza met […] More

  • in

    Ontdek 18 ervarings by die 18de SA Kaasfees

    Die 18de Suid-Afrikaanse Kaasfees van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 op Sandringham buite Stellenbosch bied ‘n ware waarde vir geld-ervaring – jou toegangskaartjie koop vir jou inderdaad ‘n hele 18: ‘The Cheese Emporium’: Die hart van die SA Kaasfees waar jy die grootste verskeidenheid kase – ou gunstelinge én innoverende nuwes – onder […] More

  • kaasfees
    in

    Vier SA Kaasfees se 18de jaar in 2019!

    Die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees vier in 2019 ‘n groot mylpaal – sy 18de bestaansjaar! Feesgangers kan uitsien na ‘n waarlik unieke ervaring van kaas en méér tydens die driedaagse fees van Vrydag 26 April tot Sondag 28 April 2019 op Sandringham buite Stellenbosch. Kom ervaar hoekom dié bekroonde fees onlangs as die Kaapse Wynland se […] More

  • in

    SA Kaasfees bekroon as Fees van die Jaar op Wêreldtoerismedag

    Die Suid-Afrikaanse Kaasfees, wat in April vanjaar vir die 17de keer aangebied is, is op Wêreldtoerismedag vereer as Fees van die Jaar. Wêreldtoerismedag word jaarliks op 27 September herdenk en skep volgens die Verenigde Nasies se Wêreldtoerisme-organisasie (UNWTO) bewusmaking oor toerisme se werklike en potensiële bydrae tot volhoubare ontwikkeling. Die Fees van die Jaar-toekenning is […] More

  • Kaasfees
    in

    Ontdek Cape Made-nisprodukte as ideale kaas-pasmaats

    Die SA Kaasfees, wat van Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018 sy 17de bestaansjaar vier, plaas vanjaar ook ‘n kollig op nisprodukte wat saam met kaas vir uitsonderlike eet-ervaringe sorg. Die Cape Made: Taste the Alternatives-uitstalling is waar die publiek nisprodukte soos bloubessies, granate, vye, heuning, neute en heuningbostee kan geniet. Meer as 40 […] More

  • Kaasfees
    in

    SA Kaasfees ‘n uitsonderlike geleentheid vir klein kaasmakers

    Die SA Kaasfees, wat vanjaar vanaf Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018 vir die 17de keer aangebied word, verleen elke jaar aan ‘n aantal klein kaasmakers die geleentheid om waardevolle blootstelling vir hulle besighede en produkte te bekom. “Die Kaasfees bring kaasprodusente en kaasliefhebbers reeds vir meer as ‘n dekade suksesvol byeen. Vanjaar kan […] More

  • SA Cheese Festival
    in

    SA Kaasfees gaan kóók

    Besoekers aan die 17de Suid-Afrikaanse Kaasfees sal nie net kaas kan proe én meesterkokke in aksie sien nie, maar ook sélf kaasmeesterstukke kan skep.  ‘n Kaartjie na dié bekroonde fees oor die Vryheidsdag-langnaweek (Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018) beloof ‘n proe-ervaring van plaaslike en internasionale kase, nis- en gourmetprodukte, sowel as uitgesoekte wyne. […] More

  • Kaasfees
    in

    16 moet-doen-dinge by die 2017-SA Kaasfees

    Die Suid-Afrikaanse Kaasfees (28 – 30 April) is vanjaar 16 jaar oud en hier is ‘n lys van 16  moet-doen-dinge by die jaar se fees. Proe smullekker kaas by die Checkers Kaas Emporium en maak jou mandjie vol by die Checkers Food Market, ‘n miniwinkel. Skuur skouers met kaasmakers in die Agri-Expo Cheesery en hoor […] More