Latest stories

  • in ,

    Give your livestock a head start the Rumax 7 way

    Every farmer knows what animals eat is the basis of successful livestock production. That is why the serious livestock farmer prefers the feed mixer that gives him the best quality fodder with every mouthful that goes down an animal’s throat and which will finally determine the money that goes into the bank account. That feed […] More

  • in ,

    Spoil livestock for performance – mix with Rumax

    The old adage of “You are what you eat” is certainly true when it comes to farming livestock. That is why animals feeding on rations mixed in a Rumax feed mixer simply means more profit in the farmer’s pocket. Rumax feed and concentrate mixers earns twice for the farmer – through savings and their efficiency. […] More

  • rumax
    in ,

    Rumax se sakpasmengers laat jou voerrekening sak

    “Jy kan baie goed op my plaas kom vat, maar nie my Rumax konsentraatmenger nie,” sê Carlo Nortje van Loxton. Hy het uitgewerk dat hy oor die afgelope sewe maande sedert hy die menger aangeskaf het, 22 dae van sy eie tyd bespaar het. Vroeër moes sy werkers die lek met grawe meng en hy […] More

  • in ,

    Ry teen 10 sent per kilometer!

    ‛n Splinternuwe plaaslik vervaardigde tweewiel- of vierwielaangedrewe bakkie vir al jou plaasrywerk gaan op NAMPO vertoon word. Die bakkie, met die blitsnaam, JOLT, se topspoed is 110 km/u, hy spog met allemintige wringkrag van 500 Nm, het amper geen onderhoud nodig nie, kan ‛n vrag van 750 kg dra en sy lopende koste is werklik […] More

  • Rumax
    in

    Sakpas werktuie: Rumax staan al die pad by die boer

    Die droogte maak boere se lewe moeilik en selfs in die gebiede waar dit reeds gereën het, is die effek daarvan nog nie verby nie. Gelukkig maak Rumax boere en hulle diere se swaarkry ligter met puik masjinerie teen sakpaspryse. Een voorbeeld is die Rumax 7-voermenger wat spesiaal gemaak is om bees-, maar ook skaap- […] More

  • in

    Rumax bied puik produkte teen sakpaspryse

    Elke boer wat bekke moet voer wil graag die beste vir sy diere bedien. Baie wildboere, skaapboere of boere wat nie reuse kuddes beeste het nie, wil ook graag self hulle voerrantsoene maklik en behoorlik meng sonder om ’n plaas se prys vir die toerusting te betaal. Jaco Pieters van Rumax op Worcester luister graag […] More

  • Rumax
    in

    Gee jou diere ’n voorsprong: Rumax se verpillingsmasjien bly dié beste

    Veral in skraal omstandighede soos wat die huidige droogte op ons afdwing, is dit vir die veeboer belangrik dat elke krieseltjie duur voer ten volle benut moet word. Dit is waar verpilde voer die boer dien, want verpilde voer sorg vir gebalanseerde voeding en hoër voerinnames, beter vertering, beter proteïensintese en minder vermorsing. Rumax se […] More

  • in

    So stap ons deur NAMPO

    ProAgri se reis deur die NAMPO Oesdag het vanjaar by die Noordhek begin waar ons eers met ‘n paar van ons vriende in die veebedryf gesels het, voor ons gaan kyk het wat nuut is in die wêreld van masjinerie en ander tegnologie: Die Senepol is ’n bloedjong beesras in Suid-Afrika, maar die ras is […] More

  • in

    Rumax: Verpil vir die beste voer

    “Pille is die Lamborghini van voer, maar jy vat nie kortpaaie of gebruik minderwaardige produkte as jy pille maak nie.” So gesels Sakkie Liebenberg van Rietpan-wildsplaas naby Lichtenburg. Hy sê hy het die beste resep uitgewerk wat vir skape, beeste en wild kan werk en as boere hom bel, sal hy die resep deel, maar hy […] More