Latest stories

  • in ,

    Precision smart farmtech offer by Aerobotics and Rovic Leers

    Smart information is essential for successful farming. It forms the basis of smart decision-making. But smart information also demands smart applications – if not, it will only remain colourful pictures on a screen. To make the above come true, farmers can now profit from a special collaboration agreement between Rovic Leers, with their advanced sprayer […] More

  • AFGRI
    in

    AFGRI Corp Zambia shines with technological solutions

    Cena Farms at Mt Isabelle in Mkushi hosted this year’s AFGRI equipment feast for farmers wishing to increase productivity and yields. Joining the demonstration day this year, Agriwes and Agricon also showcased their range of equipment. Quite aptly, the day was dubbed Triple A Demo Day. JP Smit, AFGRI Mkushi Product Specialist and Salesman, said […] More

  • Rovic leers
    in

    Rovic Leers wys hulle staal by Balfour se Hooidag

    Genoeg goeie voer is vir die veeboer goud werd, veral tydens droogtetye soos nou. Maar goeie hooi val nie uit die lug nie – dit moet reg en sorgsaam gemaak word en dit is presies hier waar Balfour se jaarlikse Hooidag ’n skatkis vol hooikennis vir boere ontsluit. “Die jaarlikse Hooidag wat deur Balfour se Boerevereniging […] More

  • in

    Precision farming: getting it wrong

    The technological advances achieved over the past 10 years in utilising electronic and positioning technology to improve mechanised tillage practices help farmers to get the job done correctly and accurately. Marius Ras (M.Eng Mech; Pr Eng), Group Marketing Director, ROVIC LEERS (Pty) Ltd explains. Machinery from the past was a bit like a motor car […] More

  • in

    NAMPO is propvol nuwe werktuie

    Verlede week se milde reën in Bothaville is afgewissel met heerlike sonskyn en lekker weer tydens Nampo se eerste dag. Die menigte boere wat van vroegdag af deur die hekke gestroom het is ‘n bewys dat die gemoed net reg was. Die 50ste Nampo het uiteindelik aangebreek en uitstallers kon nie wag om hulle nuwe […] More

  • in

    AFGRI Meganisasie het rede om te spog.

    So nou en dan is dit nodig om bietjie uit te haal en te wys en jou spoggerige, blink toerusting met die nodige swier aan jou kliënte te vertoon. AFGRI Meganisasie, wat die verspreider van John Deere, Lemken, Rovic Leers en Falcon se trekkers en werktuie in die sentrale streek van Suid-Afrika is, doen dit […] More