Latest stories

  • in

    Verwagte kommersiёle mielie-oes is 2,09% minder as vorige skatting

    Somergewasse 2018 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,931 miljoen ton gestel, wat 2,09% of 276 100 ton minder is as die vorige skatting van 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,58 t/ha is. Die oppervlak onder witmielies is 1,268 […] More

  • in

    Die geskatte mielie-oes is 24% kleiner as die 2017

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,827 miljoen ton gestel, wat 3,27% of 406 310 ton meer is as die vorige skatting van 12,420 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,53 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 24% kleiner as die […] More

  • in

    Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,36 t/ha is. Die geskatte […] More

  • in

    Verwagte produksie vir koring is 4,5% minder as vorige skatting

    Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,581 miljoen ton, wat 4,5% of 74 000 ton minder is as die vorige skatting van 1,655 miljoen ton, hoofsaaklik omdat die grootste koringproduserende provinsie, naamlik die Wes-Kaap, droogte ervaar. Die oppervlakteskatting vir koring is 491 600 ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,22 t/ha is. Die grootste afname […] More

  • in

    Die agste produksieskatting vir 2016 is bekend

    Die verwagte kommersiële mielie-oes se skatting is bietjie meer as die vorige maand terwyl die skatting van die oppervlakte onder mielies dieselfde bly as die vorige maand. Die verwagte produksie vir koring is weer meer as die vorige seisoen se oes. Dit is volgens SA se agtste produksieskatting vir 2016 wat deur die Oesskattingskomitee bekendgemaak […] More

  • in

    Sesde produksieskatting vir somergewasse – 2016

    Die sesde produksieskatting van die jaar is bekend gemaak en meeste van die skattings bly onveranderd. Boere word steeds deur die droogte geraak. Die sewende produksieskatting vir somergewasse vir 2016 en die voorlopige oppervlakteskatting van die wintergewasse vir 2016 sal weer op 27 Julie 2016 bekend gemaak word. Kommersiële mielies Die grootte van die verwagte […] More