Latest stories

  • in ,

    ProAgri 239

    “Alles begin met ’n droom,” sê Nick Serfontein, wat deur die Landbouskrywers as Boer van die Jaar aangewys is. Ons betree nou ’n nuwe jaar en ’n nuwe dekade. Ongelukkig bring die omblaai van die kalender of die oopmaak van ’n nuwe, vars dagboek nie noodwendig vir ons ’n beter reënseisoen, ’n eerliker regering, ’n […] More

  • in ,

    ProAgri 237

    Die borrel gaan bars! So het almal gesê toe wildspryse deur die dak geskiet het en mense op loop gegaan het met eksotiese kleure en kruisings van wild. Daar was toe nooit een harde slag nie, maar mense het hulle vingers verbrand en die mark het bedaar. In ons verlede was daar volstruispaleise en karakoelkonings. […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 236

    ’n Ryk sakeman hou vakansie in ’n klein vissersdorpie en hy kyk elke dag hoe die een visserman vroegoggend uitgaan en die bodem van sy skuit vul met vis wat hy mark toe vat en die res van die dag sit hy by sy huis rond en speel met sy kleinkinders.    Die sakeman stap eendag […] More