Latest stories

  • in

    Landbougemeenskappe se betrokkenheid help dat aanvalle daal

    Die betrokkenheid en paraatheid van landbougemeenskappe by die bevordering van hulle veiligheid, dra daartoe by dat plaasaanvalle in die Vrystaat afgeneem het. Só sê dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), oor die afname in aanvalle wanneer 2018 en 2017, vanaf Januarie tot 16 Oktober, met mekaar vergelyk word. Die aantal moorde in die […] More

  • in

    Die omvang van plaasaanvalle moet internasionaal erken word

    Agri SA is ontevrede met President Cyril Ramaphosa se stelling dat daar “geen moord op boere” in Suid-Afrika plaasvind nie. Hy het dit tydens ‘n onderhoud by die Verenigde Nasies in New York gesê in reaksie op die Amerikaanse President, Donald Trump se omstrede twiet in Augustus. “Plaasaanvalle en -moorde op alle boere, plaaswerkers en […] More

  • in

    Plaasaanvalle in Vrystaat neem af, maar meer moorde vind in 2018 plaas

    Altesaam 18 dorpe in die Vrystaat het vanjaar plaasaanvalle beleef en dit is veral die Oos- en Noord-Vrystaat wat deurloop. Gevaargebiede of dorpe wat geteiken word, is Ladybrand, Reitz en Bloemfontein. Dit is volgens ‘n verklaring wat deur Vrystaat Landbou uitgereik is. Daar was ’n algehele afname in die getal plaasaanvalle in die Vrystaat, maar […] More

  • in

    VL doen beroep oor grensveiligheid op regering ná Ladybrand-moord

    Vrystaat Landbou (VL) is saam hartseer en spreek sy innige meegevoel uit teenoor die familie, kollegas en gemeenskap van Ladybrand wat deur die moord van ’n plaasbestuurder en beweerde verkragting van sy vrou geruk is. VL sal sy kommunikasiestrategie gebruik om seker te maak die Landelike-beveiligingstrategie (LBS) sluit almal in die landbougemeenskap in. Die organisasie […] More

  • solidariteit helpende hand
    in

    Helpende Hand skep ’n studiefonds vir plaasmoorde

    Vir baie Suid-Afrikaners lê boere na aan die hart en so ook vir Solidariteit Helpende Hand. Ons het daarom besluit om ʼn studiefonds te stig wat op boeregemeenskappe fokus. Dié fonds sal spesifiek aangewend word om vir die kinders wie se ouers slagoffers van plaasmoorde was, te sorg sodat hulle hul studies kan voltooi. Sedert […] More

  • Swart Maandag
    in

    Boere protesteer

    Al die organisasies, individue, gemeentes en groepe wat by die reëling en ondersteuning van die landswye protesoptrede deur boere betrokke was, se inisiatief en bereidwilligheid om saam te bid en standpunt teen die volgehoue en toenemende voorkoms van geweldsmisdade op plase en landbouhoewes, in te neem word hoog op prys gestel, aldus die president van […] More

  • in

    Vragmotor ploeg deur betogers op N4

    Swart Maandag het nie orals glad verloop nie. ‘n Vragmotor het op die N4 buite Middelburg, op die Oostelike Hoëveld in die optog ingejaag. Volgens berigte het talle mense seergekry, en twee is ernstig beseer. ER24 was op die toneel. Die bestuurder van die trok sowel as sy mede-bestuurder is gearresteer. More

  • swart maandag
    in

    Swart Maandag sal nog lank onthou word

    Boere en mense regoor die land het vandag swart aangetrek uit protes teen plaasmoorde en ter ondersteuning van boere en hulle families wat onder plaasaanvalle deurgeloop het. Hulle het nie net swart aangetrek nie, maar ook die hoofpaaie toegemaak met hulle voertuie, trekkers en werktuie. By Klapmuts waar ‘n jong boer, Joubert Conradie, onlangs vermoor […] More

  • chris Loubser
    in

    Dra Maandag swart vir ons land se boere

    Maandag, 30 Oktober 2017, gaan nie onthou word as ‘n blou maandag nie, maar wel ‘n swart Maandag in die boeregemeenskap van Suid-Afrika. As jy ‘n boer is, ‘n boer ken of ‘n hart het wat uitgaan na ons land se boere moet jy Maandag swart dra om saam met die res van die land […] More

  • in

    ‘n Beloning van R25 000 vir inligting oor die plaasmoord op Ellisras

    ʼn Beloning van R25 000 is beskikbaar gestel vir enige persoon wat meer inligting het oor die moordenaars van dr Werner Emslie van Ellisras (Lephalale). Dr Emslie, sy vrou, dr Mariëtte Emslie, en hulle dogter, Barbara, ʼn eerstejaar mediese student aan Tukkies in Pretoria, is verlede Woensdagaand 20 September omstreeks 20:00 deur vier gewapende mans […] More

  • Fikile Mbalula
    in

    Minister swyg oor plaasmoorde

    “Terwyl ek in die Parlement sit en luister na die minister van Polisie, Fikile Mbalula, se begrotingsrede en kennis neem van die wreedaardige misdade teen ons mense, kon ek nie verstaan waarom die Minister swyg oor die onaanvaarbare en barbaarse moorde op boere en plaaswerkers nie,” sê Kobus Breytenbach, Voorsitter van Agri SA se Landelike […] More

  • witkruismonument
    in

    Landelike veiligheid verg meer beskermingsmaatreëls

    “Die boerderygemeenskap het die afgelope paar maande weer deurgeloop onder gewelddadige plaasaanvalle met gepaardgaande moorde en erge trauma. Dit raak daarom toenemend moeilik om aan diegene wat direk blootgestel is of was aan misdaad te verduidelik dat die Agri Securitas Trustfonds met die finansiële hulpbronne tot sy beskikking alles moontlik in werking stel om ‘n […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.