Latest stories

  • in

    TLU SA eis dat plaasaanvalle meer aandag geniet

    TLU SA eis dat die minister van polisie, mnr. Bheki Cele, duidelikheid gee oor of plaasaanvalle en -moorde die aandag ontvang wat dit dringend benodig. Selfs al het dit volgens hom nie meer die status van ‘n Nasionale Prioriteitsmisdaad nie.   Die minister het vandeesweek in die parlement, in antwoord op ‘n vraag van die […] More

  • in

    Plaasaanvalle geniet hoëvlak aandag

    Die voorkoms van plaasaanvalle en -moorde op boere en plaaswerkers het die afgelope tyd baie aandag geniet op regeringsvlak en tydens die debat in die Parlement die afgelope week. “Die veroordeling van die ernstig misdaad deur verskeie regeringslui word deur Agri SA verwelkom, dit is asof ‘n nuwe golf van die veroordeling van plaasaanvalle oor […] More

  • in

    TLU SA moedig boere aan om paraat te bly terwyl plaasaanvalle toeneem

    TLU SA is uiters bekommerd oor die styging in plaasaanvalle wat die naweek weer gelei het tot vyf moorde en moedig boere, gesinne en werkers ernstig aan om te alle tye paraat te wees. “Die naweek se nege aanvalle het ons waarneming dat die merkbare daling van geweldsmisdade op plase en hoewes gedurende die eerste […] More

  • in

    AfriForum kondig verskerpte veldtog teen plaasmoorde aan; eis ingryping deur Ramaphosa

    Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel gestuur en ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin die President se ingryping geëis word. Tien praktiese stappe wat die regering behoort te doen om plaasmoorde doeltreffend te bekamp, word ook in dié brief uiteengesit. Om die veldtog af te skop, […] More

  • in

    Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens

    Vrystaat Landbou (VL) het meer as 350 grensboere as lede wat by 10 dorpe langs die Lesotho grens boer. Die afgelope dekade het misdade teen die RSA/Lesotho grens meer as 500 boere genoop om boerdery te staak. Francois Wilken, president van VL, het sy misnoeë uitgespreek met die ernstige geweldsmisdade wat plaasaanvalle insluit, wat besig […] More

  • in

    Toenemende plaasaanvalle in VS: Boere moet hul paraatheid opskerp

    Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat wat die afgelope week voorgekom het. Dit kom nadat ouer boere die teiken van sodanige aanvalle geword het. Tommie Esterhuyse, visepresident van VL, meen dit is onaanvaarbaar dat landbouers en hul werkers wat gedurende die COVID-19 inperking en elke dag, kos […] More

  • in

    Vrouens al meer die teiken van plaasaanvalle in die Vrystaat

    Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die twee plaasaanvalle wat in die Vrystaat binne 12 ure van mekaar plaasgevind het op 22 en 23 Maart 2020. In beide die aanvalle, wat onderskeidelik in Bothaville en Tweeling plaasgevind het, is die produsente geteiken. Mev Wilna Swanepoel van die plaas Morester in die Bothaville distrik en […] More

  • in

    SA het ’n plaasaanvalepidemie; boere egter meer weerbaar

    Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel en bespreek. Vanuit die data wat AfriForum oor dié kwessie ingesamel het, blyk dit dat plaasaanvalle verlede jaar met meer as 100 gevalle toegeneem het, maar die hoeveelheid plaasmoorde het ’n aansienlike laer toename gehad (drie […] More

  • in

    TLU SA hoopvol oor klein afname in plaasaanvalle en -moorde in Januarie

    TLU SA hoop dat die afname in plaasaanvalle en -moorde gedurende Januarie 2020, in vergelyking met die statistiek van ‘n jaar gelede, vir die res van die jaar sal voortduur.  Volgens TLU SA se amptelike Insidente Register wat sedert 1990 bygehou word, was daar in Januarie 20 geregistreerde aanvalle en geen moorde nie. In Januarie […] More

  • in

    Verskerpte paraatheid en waaksaamheid in feestyd nodig

    In ‘n gesamentlike verklaring, het Agri SA en TLU SA gesê dat dit moeilik is om hulle lede tot kalmte te maan om nie onverantwoordelik op te tree nie, te midde van die voortslepende voorkoms van plaasaanvalle en die misdaadgolf wat die landbougemeenskap verswelg. Die 53 moorde wat deur die organisasies vanjaar aangeteken is, in […] More

  • in

    Plaasaanvalle styg met 60% oor afgelope dekade

    TLU SA stel halfjaarlikse landbou-misdaadsyfers bekend TLU SA is uiters bekommerd oor die toename in en brutaliteit van plaasaanvalle in Suid-Afrika, met ‘n toename van 60% net oor die afgelope dekade.  Dié statistiek is vandag tydens die organisasie se aankondiging van syfers oor plaasaanvalle en -moorde bekendgemaak.  Volgens TLU SA se amptelike Insidente Register wat […] More

  • in

    Cullinan gemeenskap gaan oor tot aksie

    “Daar moet kennis van geneem word dat plaasaanvalle gepaard gaan met onmenslike geweldpleging en dat die huidige wetstoepassing alleen nie meer as ’n afskrikmiddel vir misdadigers dien nie” het Tommie Esterhuyse van Agri SA gesê tydens ’n veiligheidsdag wat deur Agri Gauteng in Cullinan gereël is. “Ons moet as gemeenskap saamwerk om die euwel van […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.