Latest stories

  • in

    Paraatheid red boer se lewe

    Paraatheid en vinnige optrede deur mede-boere en die polisie het waarskynlik Pieter Swart, ‘n boer van Kroonstad, se lewe gered. Volgens Boy Saaiman, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou, is Swart vanoggend deur vier mans buite sy huis oorval toe hy wou uitgaan. Die vier mans het na bewering ‘n deur na die huis probeer oopbreek om […] More

  • in

    Toenemende plaasaanvalle in VS: Boere moet hul paraatheid opskerp

    Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat wat die afgelope week voorgekom het. Dit kom nadat ouer boere die teiken van sodanige aanvalle geword het. Tommie Esterhuyse, visepresident van VL, meen dit is onaanvaarbaar dat landbouers en hul werkers wat gedurende die COVID-19 inperking en elke dag, kos […] More

  • in

    Verskerpte paraatheid en waaksaamheid in feestyd nodig

    In ‘n gesamentlike verklaring, het Agri SA en TLU SA gesê dat dit moeilik is om hulle lede tot kalmte te maan om nie onverantwoordelik op te tree nie, te midde van die voortslepende voorkoms van plaasaanvalle en die misdaadgolf wat die landbougemeenskap verswelg. Die 53 moorde wat deur die organisasies vanjaar aangeteken is, in […] More