Latest stories

  • Trending Popular

    in

    Nasionale minimumloon in 2019 van krag

    ’n Nuwe nasionale minimumloon sal vanaf 1 Januarie 2019 van krag wees. Dit volg nadat Cyril Ramaphosa, president van Suid-Afrika, op 23 November 2018 die nasionale minimumloon wetsontwerp (NMLW) – Wet 9 van 2018 – onderteken het. Die regering het gepoog dat die wet reeds op 1 Mei 2018 in werking sou tree, maar die […] More

  • geld
    in

    Die NUWE Nasionale Minimumloontarief

    Die Nasionale Vergadering (Parlement) het op 29 Mei 2018 die Nasionale Minimumloonwet aanvaar. Die nuwe minimumloon sal R20 per uur wees. Uitsondering is gemaak vir drie kwesbare sektore, wie ‘n persentasie van die nasionale minimumloon sal betaal. Hierdie sektore is landbou (90% of R18), huiswerkers (75% of R15) en werkers in die regering se uitgebreide […] More

  • in

    Nasionale minimumloon uitgestel

    Die voorgestelde nasionale minimumloon, wat veronderstel was om vanaf 1 Mei 2018 te geld, is vir eers uitgestel. Volgens Gernie Botha, Regsadviseur van Vrystaat Landbou (VL), is daar nie presies duidelikheid oor hoe lank dit uitgestel is nie, maar daar word glo van sowat twee of drie maande gepraat. Die rede vir die uitstel is, […] More

  • geld
    in

    Hoe raak die nuwe nasionale minimumloon boere?

    Die adjunk-president, Cyril Ramaphosa het ‘n aankondiging gedoen oor die lang verwagte nasionale minimumloon.  Dit volg na twee jaar van onderhandelinge wat op verskeie vlakke plaasgevind het, het hy gesê. “Dit bring sekerheid vir die landbou oor die vergoedingsvlakke wat in die volgende jaar betaalbaar sal wees,” het Neil Hamman, voorsitter van Agri SA se […] More