Latest stories

  • in ,

    The first NAMPO Cape was a resounding success

    NAMPO Cape was held from 12 to 14 September 2018 at Bredasdorp Park. A wind of storm strength every day of the show, did not deter visitors or the region’s farmers from attending.  Rows of vehicles stood patiently at the entrance to get access to the parking area. A large number of agricultural exhibitors supported […] More

  • NAMPO
    in ,

    Walk with us through NAMPO

    NAMPO is the biggest and one of the most important agricultural shows in Africa, if not in the world. The annual show is held outside the small town of Bothaville, in the huge western maize producing area in the central Free State province of South Africa. The show grows steadily in physical size as well […] More

  • nampo
    in ,

    Stap saam deur NAMPO (2)

    Verlede maand het ons veral tussen die masjiene gekuier.  In hierdie uitgawe stap ons nog ’n wyer draai deur NAMPO. Backsavers Michris Janse van Rensburg is alom bekend vir sy nuttige en nuutskeppende klein planters en kunsmistoedieners. Een van sy fokuspunte is om planters te vervaardig vir sade wat moeilik plant. Hier wys hy hoe […] More

  • in ,

    Bearing International is ernstig oor landbou

    Agri-Smart is die boerderyvennoot wat nou na al jou laer-, seël-, rat-, ketting- en handgereedskapbehoeftes sal omsien. Dit is die nuwe handelsmerk vir landbou spesifieke onderdele,  waaronder Bearing International hulle boere van meganiese verbruiksgoedere gaan voorsien. Die Agri-Smart handelsmerk is tydens NAMPO bekendgestel en ’n gefokuste landbou-afdeling in ’n laermaatskappy beloof dat sake vir boere […] More

  • vitamech
    in ,

    NAMPO: Vitamech maak dit nog lekkerder vir boere

    Min mense kan Vitamech, die staatmakerverskaffer van landbouwerktuie, se standplaas op NAMPO mis, omdat dit so lekker sentraal is. Vitamech se NAMPO-span is elke jaar baie tevrede met die belangstelling in hulle produkte en die voete deur hulle stalletjie. Maar alhoewel Vitamech se werktuie beslis iets vir die oog is, moes die span elke jaar […] More

  • in ,

    ELB Equipment wys tawwe toerusting by NAMPO

    Taai toerusting wat die boer getrou dien en aan streng veiligheidsvereistes voldoen – dit is wat ELB Equipment verskaf. Hulle landbou-, grondverskuiwing-, myn-, konstruksie-, en padboumasjiene kom uit net die beste fabrieke regoor die wêreld om net die beste diens te lewer. Naverkoopdiens en onderdelevoorsiening is deel van hulle diens aan die boer. ELB se […] More

  • in

    Kynoch Kunsmis vereer met ’n NAMPO-toekenning

    NAMPO 2018 is vanaf 15 tot 18 Mei in Bothaville gehou. Soos altyd was dit ’n reusesukses en is daar gekuier, sake gedoen en nuwe vriendskapsbande gesmee en sien almal reeds uit na die volgende jaar, ongeag die harde werk. Vanjaar  was die eerste keer dat die bestuur van Nampo besluit het om toekennings te […] More

  • stihl
    in ,

    Stihl maak batterykrag ’n gerieflike werklikheid

    Handmasjinerie speel ’n belangrike rol op die plaas en Stihl verstaan dat ’n boer na gehalte en langlewendheid soek. Hulle het oor baie jare ’n goed gevestigde landbou-buitelugafdeling opgebou en is wêreldbekend vir hulle gehalte gereedskap. Stihl het altyd hulle gereedskap met elektrisiteit en petrol aangedryf, maar die jongste neiging is om dit met batterykrag […] More

  • MARS
    in ,

    Gesonde kalwers groei in M.A.R.S.

    Gesonde diere sorg vir ‛n gesonde boerdery, daarom het kundiges in die landboubedryf die M.A.R.S.-kalwerkraaltjie ontwerp. M.A.R.S staan vir Mobile Animal Rearing System of Mobiele Dieregrootmaakstelsel. Dit is ‛n oop, verskuifbare kraaltjie of kampie waarin kalwers vanaf twee dae oud vir 60 dae of totdat hulle gespeen is versorg word. Veeboere kon hierdie kraaltjie vir […] More

  • suidwes
    in ,

    Suidwes Landbou skitter by NAMPO!

    Een van die indrukwekkendste ma-sjiene wat hierdie jaar by NAMPO vertoon is, weeg maar 8,5 kg en pas agter jou bakkie se sitplek in, maar daar is sekerlik nie ‛n boer in die land wat nee-dankie sal sê vir die handige Multiplaz 3500 plasmasweis- en -snymasjien nie! Jy kan al jou duur gasbottels, sweisstawe, soldeersel, […] More

  • in ,

    Goscor displays best technology at NAMPO

    Quality, reliable solutions and service to the farmer are Goscor’s goals. Goscor offers farmers the benefit of only the best international mechanisation solutions, backed by expertise and the best possible service. Here are some of Goscor’s products that impressed farmers at NAMPO: Goscor cleaning equipment Goscor is the sole supplier of the reliable Italian high […] More

  • in

    Nuwe plan om oorgrensdiefstal van ongeregistreerde voertuie te bekamp

    SAMAR, die Suid-Afrikaanse Register van Beweegbare Bates, het tydens NAMPO ‘n plan bekend gestel om bedrog met betrekking tot bates wat oor die Suid-Afrikaanse grense heen beweeg, te verminder. Dit gaan veral oor voertuie soos grondverskuiwingsmasjinerie wat tans nie deel is van die staat se eNaTIS-stelsel nie, omdat die voertuie nie padwaardig is nie. Die […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.