Latest stories

  • in

    NAMPO Kaap 2020 gekanselleer

    Die bestuur van NAMPO Kaap, Bredasdorp Park NPC, het na gesprekke met vennote van Graan SA, die owerhede en rolspelers besluit om NAMPO Kaap 2020 te kanselleer. Die finale besluit rakende die NAMPO Kaap Landbouskou sou aanvanklik eers einde-Julie bekend gemaak word met die hoop op ‘n beter aanduiding van die COVID-19 pandemie en die […] More

  • NAMPO Kaap
    in

    NAMPO Kaap bring winde van vooruitgang in 2019

    Dit is weer tyd vir NAMPO Kaap en dié geleentheid, wat vanjaar sy tweede bestaansjaar vier, vind van Woensdag, 4 September tot Vrydag, 6 September, op Bredasdorp, plaas. Dié landbouskou se tema vanjaar is “Winde van vooruitgang” en word, soos verlede jaar, deur Graan SA en Bredasdorp Park NPC, op Bredasdorp-park aangebied. “Ek is ongelooflik […] More

  • in ,

    Toetsbestuur die beste van Mitsubishi by NAMPO Kaap 2019

    Die tweede aanbieding van Nampo Kaap van 4-6 September 2019 bied Wes-Kaapse entoesiaste ’n unieke geleentheid om die Mitsubishi-produkreeks te ervaar in die “winde van vordering” wat deur die koringlande rondom Bredasdorp waai. Drie van die hoogtepunte vir besoekers by die skou is die splinternuwe Mitsubishi Eclipse Cross, die onlangse “Engineered Beyond Tough” 2019-Triton en […] More

  • in

    Die tweede NAMPO Kaap is om die draai

    NAMPO Kaap is van 4 tot 6 September 2019 by Bredasdorppark in Bredasdorp. Die skou spog vanjaar met meer uitstallers (400) as verlede jaar. Die skou het verlede jaar 16 245 besoekers gehad en dit het ook ‘n groot inspuiting vir die dorp beteken. Vanjaar is daar ‘n paar nuwe dinge om na uit te […] More