
Landboubedryf begin proses teen minimumloon vir plaaswerkers
‘n Groepering rolspelers uit die landbou-waardeketting het vandag indringend samesprekings gevoer oor die minimumloon vir plaaswerkers wat op 1 Maart 2021 in werking tree. Ten spyte van verskeie insette uit die landboubedryf wat teen die volhoubaarheid van die voorstel kapsie gemaak en ook die implikasie daarvan bespreek het, is die verhoging van 16% steeds deurgevoer. […] More