Latest stories

  • geld
    in

    Onthou die nuwe minimumlone vir plaaswerkers

    Die minimumlone vir plaaswerkers sal amptelik vanaf 1 Maart 2017 styg en is dan tot 28 Februarie 2018 geldig. Hier is die amptelike minimumlone vanaf die Departement van Arbeid: Uurlikse loon van R15,39 (was R14,25) Daaglikse loon van R138,52 (was R128,26) – vir ‘n werknemer wat nege ure per dag werk. Weeklikse loon van R692,62 […] More