Latest stories

  • in

    2021 Mielie-oes 5% groter as in 2020

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,096 milj. ton gestel, wat 1,09% of 173 800 ton meer is as die vorige skatting van 15,922 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,755 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,84 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 5% groter as die […] More

  • mielies
    in

    Verwagte kommersiële mielie-oes is 3,59% meer as in 2020

    Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 750 900 ha, wat 5,37% of 140 100 ha meer is as die 2 610 800 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 0,92% of 25 600 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 776 500 ha soos vrygestel in Januarie 2021. Die verwagte […] More

  • mielies
    in

    Mielieskatting 6,35% meer as vorige seisoen

    Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Die hersiene aangeplante oppervlakte en produksiesyfers sal deur die Oesskattingskomitee  op 25 Februarie 2021 vrygestel word en sal hoofsaaklik gebaseer wees op inligting verkry vanaf […] More

  • in ,

    Die A-Z van plantrigting by mielies

    Die vraag is al in die verlede gevra: “Het jy al gewonder of jy jou land Noord-Suid of Oos-Wes moet plant?”  of “Gaan ek meer ton/ha afhaal as ek my land se oriëntasie verander en in ‘n ander rigting plant?”. In Pioneer se proewe wat in 3 seisoene geplant is net buite Delmas het ons […] More

  • mielies
    in

    Geskatte mielie-oes is 37% groter as in 2019

    Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,408 milj. ton gestel, wat 0,08% of 12 040 ton minder is as die vorige skatting van 15,420 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,90 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 37% groter […] More

  • in ,

    Philagro loods Yamato® 480 SC vir mielies in Suid-Afrika

    Mielieprodusente in Suid-Afrika het nou ‘n nuwe, langwerkende oplossing vir die beheer van moeilik-beheerbare onkruide. Yamato® is onlangs by verskeiegeleentheide in die mielieproduserende gebiede deur Philagro Suid-Afrika aan boere, AECI Plant Health bemarkingspersoneel en die landboumedia bekendgestel. Yamato® is ‘n hoogs doeltreffende gras- en breëblaaronkruiddoder in mielies. Met sy unieke chemie bied hierdie produk voortreflike […] More

  • mielies
    in

    Geskatte mielie-oes 38% groter

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,589 milj. ton gestel, wat 2,42% of 367 890 ton meer is as die vorige skatting van 15,222 milj. ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,97 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 38% groter as die […] More

  • Mielies/maize
    in

    Geskatte mielie-oes 35% groter as verlede jaar

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,222 milj. ton gestel, wat 2,78% of 412 170 ton meer is as die vorige skatting van 14,809 milj. ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,83 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 35% groter as die […] More

  • Mielies/maize
    in ,

    Goeie nuus vir voedselsekerheid: Geskatte mielie-oes is 31% groter as in 2019

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,809 milj. ton gestel, wat 1,71% of 249 190 ton meer is as die vorige skatting van 14,560 milj. ton.  Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,67 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 31% groter as […] More

  • in

    Die verwagte kommersiële mielie-oes is 29,14% meer as die vorige seisoen

    Somergewasse – 2020 Kommersiële mielies: Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 599 800 ha, wat 13,01% of 299 300 ha meer is as die 2 300 500 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 2,54% of 64 500 ha meer as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 535 300 ha soos vrygestel […] More

  • Mielies/maize
    in

    10,21% meer mielies is aangeplant

    Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.  Kommersiële mielies: Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2,535 milj. ha, wat 10,21% of 234 800 ha meer is as die 2,300 milj. […] More

  • in

    Die geskatte mielie-oes is 10% kleiner as in 2018

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,258 miljoen ton gestel, wat 0,64% of 71 800 ton meer is as die vorige skatting van 11,186 miljoen ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,89 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 10% kleiner as die […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.