Latest stories

  • Mielies/maize
    in ,

    Goeie nuus vir voedselsekerheid: Geskatte mielie-oes is 31% groter as in 2019

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,809 milj. ton gestel, wat 1,71% of 249 190 ton meer is as die vorige skatting van 14,560 milj. ton.  Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,67 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 31% groter as […] More

  • in

    Verwagte kommersiёle mielie-oes is 2,09% minder as vorige skatting

    Somergewasse 2018 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,931 miljoen ton gestel, wat 2,09% of 276 100 ton minder is as die vorige skatting van 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,58 t/ha is. Die oppervlak onder witmielies is 1,268 […] More

  • mielies
    in

    Verwagte kommersiёle mielie-oes onveranderd

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,70 t/ha is. Die oppervlak onder witmielies is 1,268 miljoen ha en vir geelmielies is die oppervlak 1,051 miljoen ha. Die produksieskatting van witmielies is 6,880 […] More

  • maize
    in

    Die geskatte mielie-oes is 21% kleiner as die 2017-oes

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,207 miljoen ton gestel, wat 2,31% of 298 700 ton meer is as die vorige skatting van 12,909 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,70 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 21% kleiner as die […] More

  • in

    Die geskatte mielie-oes is 24% kleiner as die 2017

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,827 miljoen ton gestel, wat 3,27% of 406 310 ton meer is as die vorige skatting van 12,420 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,53 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 24% kleiner as die […] More

  • in

    Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,36 t/ha is. Die geskatte […] More

  • in

    Verwagte rekord mielie-oes is nog meer as vorige skatting

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,744 miljoen ton gestel, wat 2,01% of 330 525 ton meer is as die vorige skatting van 16,413 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 6,37 t/ha is. Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, naamlik die Vrystaat, […] More

  • mielies
    in

    Die geskatte mielie-oes is 84% groter as verlede jaar

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,324 miljoen ton gestel, wat 2,91% of 405 050 ton meer is as die vorige skatting van 13,918 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,45 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 84% […] More

  • in

    Sesde produksieskatting vir somergewasse – 2016

    Die sesde produksieskatting van die jaar is bekend gemaak en meeste van die skattings bly onveranderd. Boere word steeds deur die droogte geraak. Die sewende produksieskatting vir somergewasse vir 2016 en die voorlopige oppervlakteskatting van die wintergewasse vir 2016 sal weer op 27 Julie 2016 bekend gemaak word. Kommersiële mielies Die grootte van die verwagte […] More

  • in

    Sojaoes verstewig verder

    Volgens die oesskattingskomitee se jongste verslag het die soja-oes verder verstewig om nou op 1,042 miljoen ton te staan te kom. Dit is die eerste keer dat Suid-Afrika meer as ‘n miljoen ton soja lewer. Die mielie-oes bly onveranderd: Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 9,755 miljoen ton, […] More