Latest stories

  • wol
    in

    Wolmark styg met 1,7%

    Op die 22ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,7% gestyg en op 21876c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 18,27% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24334  (+2,2%)                          […] More

  • in

    Wolmark daal met 2,7%

    Op die 20ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,7% gedaal en op  21516c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 16,78% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23807  (-3,3%)                           […] More

  • in

    Wolmark begin die nuwejaar op ‘n hoё noot

    Op die 17de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 4,2% gestyg en op 21648c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 15,10% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24033  (+2,3%)                          […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg

    Op die 13de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 0,7% gestyg en op 20614c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 4,41% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23510  (+1,4%)                          […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg

    Op die 11de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,7% gestyg en op 21780c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,62% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24585  (+2,0%)                          […] More

  • wol
    in

    Wolmark daal, maar steeds 16,57% hoër as ‘n jaar gelede

    Op die 10de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -5.0% gedaal en op 21214c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 16,57% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24100  (-6,4%)                           […] More

  • in

    Wolmark daal

    Op die 7de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 22395c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 24,70% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      26486  (-3,6%)                           […] More

  • in

    Wolmark styg met 0,2%

    Op die 17de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,2% gestyg en op 18808c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 21,70% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      22740  (-1,5%)               21 µ […] More

  • merinowol
    in

    Wolmark styg met 19,8%

    Op die 1ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +19,8% gestyg en op 18350c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      22359  (+9,3%)                          21 µ      17256   (+19,5%) 19 µ      20556  (+16,3%)                        22 µ      […] More

  • wol
    in

    Wolmark daal met 2,2%

    Op die 35ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,2% gedaal en op 15218c per kg skoon gesluit. BKB wil van die geleentheid gebruik maak om al sy wolprodusente en die wolkopers geluk te wens met ‘n suksesvolle 2016/2017 wolseisoen. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met […] More

  • wol
    in

    Wolmark daal met 1,9%

    Op die 34ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -1,9% gedaal en op 15559c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 20855 (-4,1%)               21 µ 14754 […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg met 1,8%

    Op die 32ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met +1,8% gestyg en op 16237c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      22130  (+0,9%)                   […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.