Latest stories

  • in ,

    Mechanisation solutions for small farms

    To remain profitable and keep up with a competitive market, you need to have the right tools for the job. Depending on your type of farming, there is an overwhelming range of farm equipment to choose from that will make your life easier. This article will provide some broad guidelines to consider when shopping for […] More

  • in

    John Deere considers both big and small farmers

    You can put all your eggs in the same John Deere basket because this manufacturer of agricultural implements offers you an all-encompassing system – from the simplest off-the-shelf parts to an app that allows you to check the moisture content in your soil while traveling abroad. John Deere’s NAMPO stand was packed with innovations this […] More

  • in

    Trekker- en stroperverkope is hoër as ‘n jaar gelede

    Trekker- en stroperverkope vir Juniemaand is hoër as dieselfde tyd verlede jaar. Trekkerverkope van 479 eenhede in Junie is aansienlik (24%) hoër as die 385 eenhede wat verlede Junie verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 3% hoër as verkope verlede jaar.   Stroperverkope van 20 eenhede is een eenheid meer as […] More

  • in

    Droogte knou Augustus se trekker- en stroperverkope

    Werktuigverkope vir hierdie jaar is baie laer in vergelyking met laasjaar, wat aan die droogte toegeskryf kan word. Trekkerverkope van 460 eenhede in Augustus is 22% laer as die 589 eenhede wat verlede Augustus verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope ongeveer 15% laer as verkope vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van […] More

  • in

    AgriTechnica wys die wêreld se beste landboutoerusting

    Die grootste landbouskou in die wêreld is onlangs in Hanover, Duitsland, gehou en uitstallers vanuit die verre Ooste tot Suid-Amerika het hulle vernuf en nuwighede met die afwagtende skougangers gedeel. Die skou vind plaas op die grootste skouterrein, Messe, buite Hanover en fokus streng op meganiese tegnologie. ProAgri het ook ‘n opwindende tyd daar beleef […] More