Latest stories

  • in

    So stap ons deur NAMPO

    ProAgri se reis deur die NAMPO Oesdag het vanjaar by die Noordhek begin waar ons eers met ‘n paar van ons vriende in die veebedryf gesels het, voor ons gaan kyk het wat nuut is in die wêreld van masjinerie en ander tegnologie: Die Senepol is ’n bloedjong beesras in Suid-Afrika, maar die ras is […] More

  • in

    NAMPO-nuus: Elkeen in die SA veebedryf het ‘n plan om winsgewend te bly

    Die afgelope twee jaar se droogtes het nie ‘n noemenswaardige invloed op die geesdriftigheid by Nampo se veekompleks gehad nie. Die skoudiere lyk gesond en gelukkig, maar die een ding wat soos ‘n paal bo water staan, is dat winsgewendheid vanuit al hoe meer hoeke bekyk word.   PW van Heerden is die president van […] More