Latest stories

  • in ,

    Stap saam deur NAMPO

    Daar was ‘n magdom hoogtepunte op ons NAMPO-roete en ons gaan oor die volgende paar weke poog om soveel as moontlik uit te lig. JOLT, die nuwe plaaslike elektriese plaasbakkie het verseker aandag getrek. Maar kom stap gerus saam met ons deur NAMPO. Agrico is besig om sy eie werktuigreeks drasties uit te brei. By […] More

  • in ,

    LEMKEN tem Afrika……en bou ons kosbare grond

    Jy kan net uit die grond uithaal wat jy insit. Dit is die beginsel wat Pieter Nortjé, bekende sitrusboer van die Sondagriviersvallei, handhaaf met sy uitgebreide sitrusboerdery en ook sy graanafdeling. Onder die sitrusbome word die grond gevoed met ‛n deurlopende proses van grondbedekking (mulching) en middels vir die bevordering van voordelige bakterieë. In die […] More

  • lemken
    in

    Plant wyd en raak met LEMKEN se Solitair 12

    Net flink, flukse, fikse, doeltreffende masjiene word toegelaat op André du Preez se plaas tussen Koster en Lichtenburg. Elke aspek van die boerdery word fyn beplan en die doel bepaal die middele wat gebruik word. Een van André se doelwitte is om in die grond terug te sit wat uitgehaal word. Die opbou van organiese […] More

  • AFGRI
    in

    AFGRI Corp Zambia shines with technological solutions

    Cena Farms at Mt Isabelle in Mkushi hosted this year’s AFGRI equipment feast for farmers wishing to increase productivity and yields. Joining the demonstration day this year, Agriwes and Agricon also showcased their range of equipment. Quite aptly, the day was dubbed Triple A Demo Day. JP Smit, AFGRI Mkushi Product Specialist and Salesman, said […] More

  • in

    Go BLUE to go GREEN: Create healthy soil with LEMKEN

    Pieter Janse van Rensburg, who has been farming in the Mpongwe region for the last 20 years, believes in healthy soil. He also believes that burning wheat stover and relying completely on herbicides for weed control will, in the long run, deplete his soil. The challenge was to find economically viable alternatives.  Going blue with […] More

  • in

    Dít is waarom boere LEMKEN gebruik

    LEMKEN het in ‘n baie kort tydjie ‘n huishoudelike naam geword in Suid-Afrikaanse landbou. Die afgelope jaar het ProAgri op verskeie plase gaan kuier waar LEMKEN ‘n tuiste gevind het. Hier is ‘n paar van die redes waarom boere blou gekies het: Grondvogbewaring en suurstof vir plante (Karat-tandkombinasiewerktuig) “Ons almal lewe uit die grond en eindig in die grond – grond is ‘n […] More

  • in

    AFGRI Meganisasie het rede om te spog.

    So nou en dan is dit nodig om bietjie uit te haal en te wys en jou spoggerige, blink toerusting met die nodige swier aan jou kliënte te vertoon. AFGRI Meganisasie, wat die verspreider van John Deere, Lemken, Rovic Leers en Falcon se trekkers en werktuie in die sentrale streek van Suid-Afrika is, doen dit […] More

  • in ,

    Skei die korrels van die kaf met LEMKEN se Solitair-planter

    “As ons geplant het soos ons in die verlede geplant het, het alles nou platgelê,” sê Willie de Klerk van Koedoeskop. Die dag voor ProAgri die besproeiingsplaas besoek het om aan die einde van die koringseisoen te kyk hoe LEMKEN se Solitair-planter gevaar het, het daar ’n hael- en windstorm deur die plaas getrek. More

  • in

    Elke LEMKEN onderdeel is 'n meesterstuk

    By die LEMKEN-fabriek in Alpen, Duitsland word daar geen kortpaaie geneem nie. Familietradisie, ware Duitse vakmanskap en ‘n oor vir boere, ook in verre lande, se behoeftes, vorm die ruggraat van dié maatskappy wat al in 1780 sy eerste ploeg gemaak het. More

  • in

    Bepaal jou planttyd met LEMKEN

    Of die reën al geval het of nie… as die voorjaar sy lentebors op Oom Paul se verjaarsdag op 10 Oktober uitsteek, word die planters in Langfontein-boerdery naby Wakkerstroom se grond ingesteek. Dit is wanneer BP Greyling begin plant. More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.