Latest stories

  • merino
    in

    Wanfunksionele regering besig om landbou oor die rand te dryf

    Die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens mnr. Johan Steyn, voorsitter: TLU SA Oos-Kaap, na aanleiding van die onthulling dat die regering nie die Wêreld Dieregesondheidorganisasie (OIE) kon oortuig om Suid-Afrika as […] More

  • in

    Landbou kan Suid-Afrika uit sy werkloosheidkrisis lig

    Agri SA is bekommerd oor die stygende werkloosheidskoers en wil die regering daarvan bewus maak dat beleggersvertroue veral in landbou broodnodig is om werkskepping aan die gang te kry. Die styging van die Suid-Afrikaanse werkloosheidsvlakke tot ‘n rekordvlak van 29% wys dat ‘n georganiseerde en gefokusde strategie deur alle Suid-Afrikaners nou nodig is. Landbou se […] More

  • in

    Landbou slaan ’n slag teen skaliegas

    Agri SA is verheug oor die beslissing deur die Appèlhof in die guns van Agri Oos-Kaap en ander belanghebbendes, dat geen skaliegasontwikkeling vir tyd en wyl mag plaasvind nie. Die Appèlhof het beslis dat die huidige regulasies rakende skaliegasontwikkeling en -eksplorasie ter syde gestel moet word, omdat die minister van Minerale Hulpbronne nie by magte […] More

  • in

    Landbou is ’n vennootskap van klomp rolspelers

    Vrystaat Landbou (VL) beskou die uitsprake dat 20% produsente 80% van Suid-Afrika se voedsel produseer as onverantwoordelik en gevaarlik. Só het Francois Wilken, president van VL, gesê nadat dié uitlatings onlangs in die media gemaak is. Volgens hom word landbou in die Vrystaat as ’n geïntegreerde vennootskap tussen almal in die landbou-waardeketting beskou. Dit sluit […] More

  • in

    Staatsrede 2019: Landbou verdien die gesamentlike ondersteuning van regering

    Agri SA sien uit na President Cyril Ramaphosa se tweede Staatsrede wat vandeesweek gelewer sal word. Die boodskap van Agri SA is eenvoudig: landbou benodig die gesamentlike ondersteuning van al die regeringsdepartemente. Landbou is die bes geplaasde sektor vir die regering om sy energie op te fokus vir twee belangrike redes: Die sektor is onder […] More

  • in

    Onkruid wat nie wil vergaan nie: landbou se groot kopseer

    Onkruiddoderweerstand is die eerste keer in 1957 in die VSA aangemeld. Die onkruid betrokke was wildewortel (Daucus carota). Vandag, skaars 60 jaar later, reageer 254 onkruidspesies nie meer op 163 verskillende onkruiddoders nie. Onkruiddoderweerstand is op al 92 gewasse in 70 lande aangeteken. Groot rede tot kommer is die feit dat die meeste weerstandige onkruidspesies […] More

  • in

    Israel se landbou wen met tegnologie

    Israel is net so groot soos die Kruger Wildtuin. Van hierdie stukkie aarde kan net 20% vir landbou gebruik word en 50% is woestyn. Nogtans is Israel ‘n wêreldleier in die landboubedryf. Lior Keinan, die ambassadeur van Israel in Suid-Afrika, het by ‘n konferensie met die tema “From Agri to Agritech” verduidelik dat tegnologie die […] More

  • AAXO
    in

    Landbou skitter by uitstaltoekennings

    ‘n Wen vir landbou. Só beskryf die landbougenootskap, Agri-Expo, hulle uitsonderlike prestasie by vanjaar se ROAR-uitstalbedryftoekennings. Die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees sowel as Agri-Expo Livestock is beide met gesogte toekennings, onderskeidelik as Beste Verbruikersuitstalling en Beste Handel-en-Verbruikersuitstalling (albei vir uitstallings groter as 12 000 m2 ), vereer. Die toekenningsaand is op 1 Februarie 2018 deur AAXO (Association […] More

  • in

    Landbou red die ekonomie

    Die feit dat die land se ekonomie nie meer in ‘n tegniese resessie verkeer nie, is te danke aan die reuse bydrae wat landbou gelewer het. Volgens die statistikus-generaal het landbou ‘n groei van 33,6% getoon. “Dit is ‘n onbetwisbare bewys daarvan dat landbou die grondslag van die ekonomie uitmaak,” sê TLU SA se president, […] More

  • nwk
    in

    NWK rapporteer ‘n wins ná droogtejaar en kleiner oes

    NWK kyk terug oor ‘n jaar wat in vele landbou-opsigte selfs swakker was as die voorafgaande jare. Oeste was uiters teleurstellend en die maatskappy het die minste graan ontvang sedert 1992. Die landboudienstegroep het egter steeds ‘n nabelastingwins van R52-miljoen behaal vir die jaar tot 30 April. Te wyte aan die knellende droogtetoestande is slegs […] More

  • in

    Landbousektor groei met meer as 22%

    Die Suid-Afrikaanse landboubedryf was nie aandadig aan die resessie waarin die land hom tans begeef nie, en TLU SA wil die hele landboubedryf en alle boere gelukwens met die prestasie om die landbousektor te laat groei met meer as 22%, terwyl dit met die res van die land sleg gaan. Mnr. Louis Meintjes, President van […] More

  • Agri SA
    in

    Aanvallers slaan toe op boerderygemeenskappe

    “Die gewraakte plaasaanvalle die afgelope week en gebeure in Coligny skaad die beeld van Suid-Afrika. Dit frustreer Agri SA en die boerderygemeenskap dat boere steeds die teiken bly van kriminele elemente wat nie die belangrike rol van boere en plaaswerkers besef om in die land se voedselbehoeftes te voorsien, asook die bydrae wat hulle maak […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.