Latest stories

  • in

    Suid-Afrika kroon sy vyfde kuilvoerkoning

    Die land se vyfde kuilvoerkoning is op 18 September tydens die jaarlikse Alfa galadinee en prysuitdeling gekroon. Die wenner in vanjaar se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is Westend Landgoed – ‘n uitstekende prestasie siende dat Westend Landgoed ook die 2017 kuilvoerkoning was. Die toekenning is tydens die dinee deur Hanlie Kroese van Santam aan Hano […] More

  • Hurwitz farming
    in ,

    Nuwe tegnologie: Hurwitz Farming maak kuilvoer nóg nuttiger

    Die droogte het weer bewys dat ‛n goeie voorraad kuilvoer vir enige boer met diere goud werd kan wees. Al hoe meer vleisbeesboere sien ook die waarde van kuilvoer in. Dit is geen wonder nie want hierdie waardevolle, tuisgemaakte voerbron se vertering en voedingswaarde is hoog en dit bevat baie ruvoer. Boonop is dit maklik […] More

  • kuilvoer
    in

    Kuilvoer: Beheer die proses om gehalte te behou

    deur Albert van Rensburg, Biomin Goeie kuilvoer is goud werd – maar dan moet dit reg gemaak word om gehalte te verseker. Goeie bestuur en aandag aan besonderhede is noodsaaklik om deurlopend kuilvoer van die beste gehalte te maak. Die spoed waarteen die gewas ingekuil word, die voginhoud, snylengte en samepersing kan alles ’n groot […] More

  • in , ,

    Skitterende deurbraak: Shredlage® maak kuilvoer nóg meer werd

    Een van die waardevolste bates wat enige vee- of melkboer kan hê, is ’n goeie voorraad kuilvoer. Daar kom tye, soos droogtes, wanneer kuilvoer vir ’n boer meer werd is as goud, want sy honger diere kan nie goud eet nie. Goeie nuus vir boere is dat CLAAS kuilvoer nou nog meer werd maak met […] More

  • in , ,

    Rumax: Belê in blou vir die toekoms

    Jou huis het van tyd tot tyd ‘n nuwe lagie verf nodig, jou bakkie nuwe bande en jyself ’n nuwe baadjie vir kerk. Net so kan jou pligsgetroue voermenger wat elke dag jaar na jaar hard werk om die boerdery aan die gang te hou seker ook vra vir ’n bietjie liefde. “Die lekker ding […] More

  • in ,

    Die nuutste Krone Big X 700 maak stem dik in SA

    ’n Kragtige nuwe Krone Big X 700-kuilvoerkerwer maak deesdae kuilvoer dat dit klap vir die broers, Willem en Paul Basson, van Uilenkraal Boerdery in Darling. Die Krone Big X 700 is reeds volstoom aan die werk om hawerkuilvoer te maak, maar hy is meer as opgewasse vir enige kuilvoergewas. More