Latest stories

  • in ,

    KragDag gets new momentum towards self-sufficient farming

    The 2019 KragDag show this year received new momentum with TLU SA joining the KragDag organisers for their first agricultural section. It was the eleventh year that the show – with the theme: “Do Your Own Thing” – was held. KragDag, held annually at Diamantvallei east of Pretoria, has grown from a small beginning in […] More

  • KragDag
    in

    KragDag 2019 – The Do-your-own-thing expo gets an agricultural sub-expo

    The KragDag expo, where a wide range of self-reliance solutions are showcased annually, will, starting from 2019 and in co-operation with TAU SA, also host an agricultural sub-expo for the duration of the three days of the expo. 15 700 people visited Sakeliga KragDag 2018 to explore solutions that they can implement to cope with […] More

  • in ,

    KragDag 2018: Doen dit self!

    Sorg vir jouself en sorg vir die planeet. Dit was die boodskap van KragDag 2018 wat by Diamantvallei oos van Pretoria gehou is. 15 700 mense het vanjaar die skou bygewoon. In die aanbiedings is daar baie gesels oor geldbestuur en sake-ontwikkeling. Die praatjie van dr Francois Durand, dier- en plantkundige van die Universiteit van […] More

  • in

    KragDag wen weer

    ’n Vreeslike wind en vriesweer het nie besoekers gekeer om hierdie jaar die drie-daelange KragDag-fees by te woon nie. 15 700 mense het gaan kyk wat hulle kan doen om te vorder op die pad van selfstandigheid en ingeloer by die meer as 300 tema-gedrewe uitstallers of sommer net ’n bietjie ontspan en lekker geëet […] More

  • kragdag
    in ,

    AfriSake KragDag: Die “Doen-jou-eie-ding!”-ekspo

    (Artikel verskaf) Dit is amper weer tyd vir KragDag, die grootste alternatiewe energie- en selfstandigheidekspo in die land. KragDag het in 2007 ontstaan toe die energiekrisis in die land duidelik begin word het. Dit het tot die eerste KragDag-ekspo in 2008 gelei, gelyklopend met die eerste rondte van beurtkrag in Suid-Afrika. Na meer as ’n […] More

  • in ,

    KragDag bied weer baie blink planne

    Merk solank die kalender vir 9 tot 11 Augustus 2018 wanneer hierdie jaar se KragDag-skou net buite Pretoria plaasvind. Met meer as 350 uitstallers en 30 seminare gaan jy verseker kan kies en keur tussen al die oplossings om minder afhanklik te raak van Eskom se kragvoorsiening (en onderbrekings!). Daar word ook aandag gegee aan […] More

  • kragdag
    in

    Kragdag gaan steeds van krag tot krag

    Vanjaar se Kragdag het teen die middel van Junie plaasgevind en weer gehalte skougenot gelewer met die 336 stalletjies wat deur 13 000 mense besoek is. Ons kon ook ons ProAgri-stalletjie daar opslaan om lekker saam met boere en ander belangstellendes te kuier. Stap saam met ons deur die stalletjies wat ons aandag getrek het: […] More

  • in

    Kragdag bied ‘n magdom antwoorde vir selfdoen

    Soos Eskomkrag by die dag duurder raak, word hernubare energie goedkoper en meer betroubaar. Tydens die agtste Kragdag het die meer as 13000 besoekers en 335 uitstallers duidelik gewys dat hierdie sektor besig is om uit sy nate te bars. “Ons kon hierdie jaar ons uitstallers met 40% vermeerder, sê HP Steyn, woordvoerder van Kragdag. […] More

  • in

    KragDag:

    Solidariteit KragDag by Diamantvallei Landgoed was vanjaar weer ‘n fees van vindingryke oplossings wat die boer (en dorpsjapies) kan help om meer selfstandig te leef, minder elektrisiteit te gebruik of selfs onafhanklik vanaf Eskom te wees. ProAgri het ‘n paar van die uitstallers met skitterplanne besoek: Akwaponika Hennie Steyn (13) is ‘n geesdriftige jong ondernemer […] More

  • in

    Kry oplossings by KragDag 2016

    Die jaarlikse Solidariteit KragDag vind van 16 tot 18 Junie by Diamantvallei (20 km oos van Pretoria) plaas. Suid-Afrikaners beleef daagliks die huidige verval in die Suid-Afrikaanse staats- en staatsondersteunde dienste. Solidariteit het mense uitgenooi om hulle eie toekoms te skep met KragDag se leuse: “Doen jou eie ding”. Die ekspo bied nie net inspirasie […] More

  • in

    Solidariteit KragDag 2016

    Solidariteit KragDag 2016 bied díe geleentheid in die jaar vir die bekendstelling van tegnologie, produkte en opvoedkundige inligting oor alternatiewe en volhoubare lewenstyloplossings. Spesiale klem word geplaas op die behoeftes wat spruit uit probleme van kragvoorsiening, wateropgaar en -gehalte, veiligheid, ekonomiese uitdagings en Suid-Afrika se onderwystoestand. Die doel van die KragDag is om skeppende self- […] More

  • in

    Kragdag 2014

    Wanneer ’n skou kan spog met ’n voorafgaande seminaar; ’n amfiteater waar ’n wye verskeidenheid interessante sprekers nuttige inligting kan oordra; hope vermaak vir afleiding en stalletjies het wat ’n rugbyveld sal volmaak, kan dit as ’n dawerende sukses beskou word. Met ’n spartelende ESKOM wat kort-kort dreig om in sy eie ‘ineptokrasie’ te verdrink […] More