Latest stories

  • koring
    in

    Wintergewasse – 2018 produksieseisoen

    Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,831 miljoen ton, wat 1,71% of 31 800 ton minder is as die vorige skatting van 1,862 miljoen ton, met ‘n verwagte opbrengs van 3,64 t/ha. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 906 300 ton (50%), in die Vrystaat 340 000 ton (19%) en in die Noord-Kaap […] More

  • corn
    in

    Verwagte kommersiële produksie vir koring is 0,94% meer as die vorige skatting

    Wintergewasse – 2018 produksieseisoen Koring: Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,862 miljoen ton, wat 0,94% of 17 300 ton meer is as die vorige skatting van 1,845 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,70 t/ha is. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 906 300 ton (49%), in die Vrystaat 365 000 ton […] More

  • in ,

    Bemestingsbeginsels vir koring

    Deur Jason Sparrow, SIDI-landboukundige, BSc Agric Hons, PriSciNat (Regnr 400202/11) Die bemesting van koring speel ‘n groot rol in die suksesvolle en volhoubare produksie daarvan. Sekere beginsels is belangrik om te oorweeg tydens die beplanning van ‘n volledige koringvoedingsprogram. Voedingstowwe moet in die regte vorm, asook in die grondoplossing, wees vir opname deur plante. Voeding […] More

  • koring
    in

    Kommersiële produksie vir koring is 6,7% minder as vorige skatting

    Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,475 miljoen ton, wat 6,7% of 105 800 ton minder is as die vorige skatting van 1,581 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,00 t/ha is. Die hoofrede vir die afname in koringproduksie is as gevolg van produsente wat swakker as verwagte opbrengste gestroop het, veral in die […] More

  • in

    Verwagte produksie vir koring is 4,5% minder as vorige skatting

    Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,581 miljoen ton, wat 4,5% of 74 000 ton minder is as die vorige skatting van 1,655 miljoen ton, hoofsaaklik omdat die grootste koringproduserende provinsie, naamlik die Wes-Kaap, droogte ervaar. Die oppervlakteskatting vir koring is 491 600 ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,22 t/ha is. Die grootste afname […] More

  • mielies
    in

    Boere se voorneme is om 6% minder mielies vir 2018 te plant

    Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2017. Volgens die resultate van die opname, is kommersiële produsente van voorneme om 2,470 […] More

  • mielies
    in

    Die verwagte kommersiële mielie-oes is 2,78% meer as vorige skatting

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,413 miljoen ton gestel, wat 2,78% of 444 175 ton meer is as die vorige skatting van 15,969 miljoen ton. Dit is die grootste mielie-oes nog geproduseer in die geskiedenis van SA. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte […] More

  • maize
    in

    Baie meer mielies is aangeplant

    Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies is 30,95% meer is as wat die vorige seisoen aangeplant is en die voorlopige oppervlak onder witmielies is ook 53,46% meer as die vorige seisoen. Die voorlopige oppervlakteskatting van somergewasse is hoofsaaklik gegrond op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat vir Statistiek en […] More

  • mielies
    in

    Nuutste oesskattings: meestal laer as verlede jaar

    Die finale produksieskattings vir kommersiële somergewasse vir die 2015/2016 seisoen is onlangs beskikbaar gestel. Die finale produksieskatting vir kommersiële mielies is 24,3% laer as verlede jaar. Skattings vir sonneblom is 13,9% hoër as verlede jaar terwyl sojabone 30,7%, grondbone 69,7%, graansorghum 38,5% en droë bone 51,7% laer is as verlede seisoen. Die verwagte opbrengs vir […] More

  • in

    Hoër koringinvoertarief kan brood duurder maak

    Brood is stapelvoedsel vir baie Suid-Afrikaners en binnekort gaan een brood  verbruikers byna R1 meer uit die sak jaag. “Dit is as gevolg van die invoerprys van koring wat verhoog het,” sê die Nasionale Meulenaarskamer. Die invoertarief het vanaf R1 224,31 na R1 591,40 per ton hierdie week gestyg. “Die regstreekse algehele impak van R1 […] More

  • in

    Die agste produksieskatting vir 2016 is bekend

    Die verwagte kommersiële mielie-oes se skatting is bietjie meer as die vorige maand terwyl die skatting van die oppervlakte onder mielies dieselfde bly as die vorige maand. Die verwagte produksie vir koring is weer meer as die vorige seisoen se oes. Dit is volgens SA se agtste produksieskatting vir 2016 wat deur die Oesskattingskomitee bekendgemaak […] More

  • in

    Die sewende produksieskatting is bekend

    Kommersiële mielies en geelmielies vir Julie 2016 is meer as die vorige skatting in Junie 2016. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 1,947 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,73 t/ha is. Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder koring beloop 486 350 ha en dit is volgens rekords die […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.