Latest stories

  • in ,

    Some dream but Kanna makes farmers’ dreams come true

    Everything farming aid manufactured by Kanna Industries is aimed at making the life of the farmer easier, give him more profit and the assurance that, after a transaction, Kanna keeps contact with the client to find out how the implements perform and how to make them perform better. An example is the Kanna sheep conveyor […] More

  • in ,

    Kanna makes sheep handling easier, Mr. Woolgrower

    Better, easier, quicker, more efficient and affordable – these are the aims of Kanna, the clever designer and manufacturer of equipment that allow the farmer’s work to flow, make his life easier and his business also more profitable. It is no wonder because all the Kanna plans were born directly on the farm and contrived […] More

  • in ,

    The first NAMPO Cape was a resounding success

    NAMPO Cape was held from 12 to 14 September 2018 at Bredasdorp Park. A wind of storm strength every day of the show, did not deter visitors or the region’s farmers from attending.  Rows of vehicles stood patiently at the entrance to get access to the parking area. A large number of agricultural exhibitors supported […] More

  • in ,

    Veeboere: Kanna bespaar tyd, geld en arbeid

    ’n Skare arbeiders is nie meer nodig om die werk op ’n plaas gedoen te kry nie. Daarvoor sorg Kanna Industries se nuwe veehanteringstoerusting. “Ons bou en toets tans nuwe veehanteringstoerusting, maar boere kan dit by NAMPO Kaap en Agri Megaweek kom bekyk,” sê Willa Nolte van Kanna. Skaapvervoerband – ’n eerste in SA Die […] More

  • in ,

    Kanna se werktuie maak boerdery maklik

    “Al waaroor ek spyt is met Kanna se wolpers, is dat ek hom nie al twintig jaar gelede gekry het nie,” vertel Bertie Swanepoel van die plaas Zuurfontein naby Smithfield. Hy skeer so 4 000 skape op ’n slag en om die vragte wol in bale te verpak is ’n groot uitdaging. Met Kanna Industries […] More

  • Kanna
    in

    Katoenbaallaaier: Kanna maak katoen ’n geldige keuse

    ‘n Lonende gewas wat in droër toestande geplant kan word is katoen. Boonop is Suid-Afrikaanse katoen van so ’n hoë gehalte dat dit ’n gesogte uitvoerproduk is. Daarom kan boere dit gerus oorweeg om katoen te plant. Maar vir suksesvolle katoenproduksie is ’n paar dinge nodig. Gelukkig hoef dit nie meer arbeidsintensief met die hand […] More

  • Kanna
    in

    Nou nóg beter! Kanna se wolpers bespaar tyd, arbeid en geld

    Hier is die perfekte wolpers, het boere gedink toe hulle Kanna Industries se ratse, flukse pers in aksie sien. Min het hulle geweet dat Willa Nolte sy gedugte wolpers nog verder sou verbeter om wolboere nóg beter te dien. Waar die Kanna-wolpers aanvanklik elektries-hidroulies gewerk het sodat die operateur al sy stappe met die druk […] More

  • in

    Kanna se pers voeg meer waarde by wol

    ‘n Wakker oog en ’n flink verstand kan altyd nuttige tegnologie nog nuttiger maak. Wolboere is baie bly oor Willa Nolte van Kanna Industries se wakker oog en flink verstand, want hy het hulle behoefte aan ’n beter wolpers raakgesien en ’n nommerpas pers ontwerp. Die oumense van die 1800’s wat met die eerste handwolperse […] More