Latest stories

  • in

    Meer stropers in Junie 2016 verkoop

    Minder  landbouwerktuie word vanjaar verkoop as gevolg van die droogte, maar tog is stroperverkope vir die maand, Junie, meer as verlede Junie, berig die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie. Trekkerverkope van 385 eenhede in Junie is byna 25% laer as die 512 eenhede wat verlede Junie verkoop is.  Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 11% laer […] More

  • in

    AGFACTS-nuusbrief: Koring het potensiaal

    Soos ons in die wintermaande inbeweeg het, is dit belangrik om na die vooruitsigte van die 2016 winter gewasproduksie-seisoen naamlik koring te kyk, sê AGFACTS se nuusbrief. Hulle sonder die volgende uit: Gedurende die 1960’s was die area waarop koring geplant is se gemiddeld ongeveer 1,4 miljoen hektaar. Gedurende die volgende twee dekades in 1970 […] More

  • in ,

    ProAgri 196 – Junie 2016

    Die gebruik van elektroniese kommunikasie in beheerstelsels en meer doeltreffende bewerking met minder brandstof bly vanjaar die neiging in tegnologiese ontwikkelings wat ons by NAMPO gesien het. Masjiene moet al hoe meer verskillende funksies kan verrig soos primêre en sekondêre bewerking en sommer nog saai of plant ook – dieselfde raamwerk word net aangepas met […] More