Latest stories

  • in

    Isuzu Explores Alternate Fuel Solutions for Commercial Vehicles

    Isuzu Motors South Africa (IMSAF) is evaluating trucks which use alternate propulsion technologies that may be suitable for the African market. This is part of the company’s drive to offer unique solutions to their customers and offer added value for large fleet owners who demand low running costs and reliability while minimising the impact on […] More

  • in

    Isuzu Celebrates a Year of Milestones in South Africa

    Isuzu Motors South Africa reflects on the achievements and progress the company has made, a year after its official launch. Isuzu’s investment in South Africa preserved 1000 direct jobs and secured around 4000 jobs through its network of 80 dealers in South Africa, and 35 dealers in Sub-Saharan Africa. Isuzu also ensured the continuity of […] More

  • D-Max
    in ,

    New era for enhanced Isuzu bakkie range in South Africa

    Isuzu Motors South Africa (Isuzu) has refreshed its bakkie range, giving it a new name along with higher levels of specification, quality and efficiency to make its popular light commercial vehicle (LCV) more appealing than ever. Over the past 40 years of local production spanning six generations, the Isuzu bakkie has been a key player […] More

  • isuzu
    in ,

    Isuzu stel X-Rider Black Edition bekend

    Deur Dirk Gallowitz Met die onlangse bekendstelling van die eksklusiewe X-Rider Black Edition model, het Isuzu Motors Suid- Afrika (IMSA) ‘n verdere model bygevoeg tot sy gewilde reeks dubbelkajuitbakkies. Terwyl die X-Rider model tydens die bekendstelling in 2016 as ‘n beperkte model met net  700 eenhede bedoel was, het die gewildheid egter so gegroei dat […] More

  • Isuzu bakkie
    in ,

    Isuzu Double Cab: More than a million km on the clock

    This is the distance an 18-year old Isuzu 250 Diesel Double Cab has travelled and the bakkie is still going strong after exceeding its 1-million km’s reading last year. Much like its retired owner, David Manley from Mossel Bay, the Isuzu bakkie is still just as busy as before it hit the 1-million km’s mark […] More

  • in ,

    Isuzu bied aan: ’n Bakkie en trok vir elke taak

    Begrip vir die boer se behoeftes, sy omstandighede, sy sak en selfs sy drome is een van die dinge wat Isuzu tydens sy meer as tagtig jaar ervaring in die lewering van wêreldklas-vervoeroplossings aangeleer het. Ook hier in Suid-Afrika is Isuzu ’n naam wat boere met vertroue, waardering en respek gebruik. Isuzu besef terdeë dat […] More

  • craig uren
    in

    Isuzu Trokke word Isuzu Motors

    Suid-Afrikaners reken nou al vir 44 jaar op die Isuzu-handelsmerk en boere is lankal doodseker van die uitstekende gehalte en waarde wat die bakkies en trokke vir hulle bied. General Motors se onttrekking uit Suid-Afrika het as ‘n groot skok gekom en daar is ernstig bespiegel oor die betrokkendheid van GMSA, wat ‘n klein aandeel […] More

  • in

    Opgekikkerde 2016 Isuzu KB bekendgestel

    GM Suid-Afrika het die 6 de generasie van hulle gewilde Isuzu KB bakkiereeks met die poeierkwas bygekom om ‘n varser en meer moderne voorkoms aan die 2016-model te gee. Afgesien van die voorkant, is die laaibak se klap ook verander terwyl die agterste veerstelsel verfyn is vir verbeterde ritgehalte en padinamika. Binnekant is daar ‘n […] More

  • in

    ISUZU Tops Ipsos Quality Awards

    Isuzu was named one of the top performing brands by customers in the latest Ipsos Quality Awards for sales and service experience in the Light Commercial Vehicle segment. The coveted Ipsos awards measure the vehicle owners’ satisfaction when purchasing and servicing a vehicle and recognition is given to top achievers in the following categories: Passenger […] More

  • in

    Isuzu vragmotors brei uit

    Vir Isuzu Trucks SA was 2015 die lonendste, uitdagendste en beste jaar in die geskiedenis. Hulle tien jaar-plan is ‘n jaar vroeër bereik as wat hulle verwag het. Hulle was die nommer een-verskaffer vir die derde jaar in ‘n ry met hulle 4 550 eenhede wat hulle in 2015 verkoop het. “Ons het nou ons […] More

  • in ,

    Isuzu brei gewilde KB-modelreeks verder uit

    Die Isuzu KB bakkie is al so eie Suid-Afrikaans soos biltong, braaivleis en rugby. Die KB is tans beskikbaar in 100 lande en is onder meer gereeld die topverkoperbakkie in byvoorbeeld Thailand, wat tans die wêreld se grootste eentonbakkiemark is. Die sesde geslag van die gewilde bakkiereeks is al ‘n tydjie met ons, maar General […] More

  • in

    Isuzu besluit om die die bakboutrap te klim

    Moeilike makro-marktoestande het ’n baie sterk invloed op ’n reuse-maatskappy en Isuzu trokke Suid-Afrika (ITSA) moet ook bontstaan onder arbeidsonrus, die e-tolstelsel, hoë brandstofpryse, swak politieke besluite en ’n vallende Rand. Hierdie faktore het noodwendig ’n invloed op die land se ekonomiese groei wat die trokvervaardiging regstreeks beïnvloed. Met ’n negatiewe groei in die trokmark […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.