Latest stories

  • Dirk de Koster
    in

    Dirk de Koster: ‘n Leemte in die landboubedryf

    Dirk de Koster, mede-eienaar van Inttrac Trading, is die afgelope naweek aan kanker oorlede. Dirk was 56 jaar oud en laat sy vrou, Charlene en vier kinders, Kobus, Wilna, Karel en Arenda agter. Vroeër vanjaar moes Dirk ‘n nier laat verwyder, maar die kanker kon nie gestuit word nie. Dirk het diep spore in die […] More

  • in ,

    INTTRAC: Verwoes indringers met Niubo

    Indringerbos verdring nuttige plantegroei en wurg weibare veld dood. Die biologiese materiaal van die bosse kan egter ’n sinvolle bydrae tot die verryking van jou grond lewer, mits dit op ’n manier in die grond kan inkom. Inttrac lewer al 25 jaar lank praktiese oplossings aan boere en by NAMPO het Dirk de Koster en […] More

  • inttrac
    in

    Inttrac se Vence Tudo CA-40: Maak saadherwinning sinvol

    Daar is voordele te behaal uit die gebruik van eie saad, maar ’n voorvereiste is dat daardie saad behoorlik skoongemaak moet word sodat jou planter dit akkuraat en sonder probleme kan plant. Daarvoor is Inttrac se Vence Tudo CA-40-saadskoonmaker die boer se onontbeerlike regterhand. Geen wonder dat gebruikers regoor die wêreld hom beskou as ’n […] More

  • in

    Strautmann-manure spreaders for quick hassle free work

    “The farmer can choose between three Strautmann manure spreader models: the Strautmann BE 9 which holds 10 cubic metres or 7 tonnes of manure, the BE 1401 which holds 14 cubic metres or 10 tonnes and the VS 2004 intended for farmers with large farms with its capacity of 21 cubic metres or 15 tonnes, […] More

  • in

    NAMPO is propvol nuwe werktuie

    Verlede week se milde reën in Bothaville is afgewissel met heerlike sonskyn en lekker weer tydens Nampo se eerste dag. Die menigte boere wat van vroegdag af deur die hekke gestroom het is ‘n bewys dat die gemoed net reg was. Die 50ste Nampo het uiteindelik aangebreek en uitstallers kon nie wag om hulle nuwe […] More