Latest stories

  • in

    NAMPO 2019 is gereed vir landboutoekoms

    “Platform vir jou landboutoekoms,” is ‘n akkurate opsomming van wat besoekers te wagte kan wees van die NAMPO Oesdag – wat gewild is by beide produsente en ʼn groot aantal lede van die publiek wat ‘n hartsverbintenis met landbou het. En gewild is dit beslis, want met ʼn rekord-bywoning van digby 83 000 besoekers verlede […] More

  • koring
    in

    Landbouproduksietoestande

    Kommernis oor die vordering van somergewas aanplantings in die Oos-Vrystaat aangesien slegs minimale aanplantings tot op datum nog plaasgevind het met die optimale plantvenster vir aanplantings wat feitlik reeds verby is. Boere in die Westelike dele van die land se optimale planttyd vir mielies het middel-November begin; toestande is oor die algemeen baie droog en […] More

  • in

    Wind waai verwagte hoë opbrengste weg

    Graanprodusente in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap het aansienlike skade gelei weens onnatuurlike weerstoestande wat stormsterkte winde na die gebiede gebring het. Produsente, reeds besig om wintergewasse te stroop, se verwagtinge vir ‘n bo-gemiddelde oes is die nek ingeslaan. Na verlede jaar se droogte, het produsente uitgesien na bo-gemiddelde opbrengste. Die stormsterkte winde het verlede […] More

  • in

    “Handhaaf huidige grondwet”, sê Graan SA

    Die grondgrypkwessie het vir ‘n gelaaide atmosfeer by Graan SA se jaarlikse kongres gesorg. Die kongres is vanjaar weer op NAMPO-park gehou. Daar was reeds met die aanvang van die verrigtinge onenigheid toe ’n mosie ingestel moes word om die regering se plan, om grond sonder vergoeding te onteien, teen te staan. Verskeie boere en […] More

  • droogte
    in

    Droogtehulp uit oorvloed

    Met die knellende droogte van veral skaapboere in die Noord- en Wes-Kaap, en meer spesifiek in Namakwaland en Boesmanland, het Graan SA op 1 Junie ‘n droogtehulpprojek geloods onder al sy graanprodusente. Dit volg nadat ‘n groep boere in die Hoopstad-omgewing reeds aksies van stapel gestuur het om mielieskenkings in te samel en na boere […] More

  • NAMPO
    in

    Nuwe NAMPO-rekord laat vorige syfer in stof byt

    Die huidige uitstekende seisoen vir somersaaigewasse het bygedra tot ‘n nuwe rekordgetal van 78 648 besoekers tydens Graan SA se afgelope NAMPO Oesdag. Besoekers se positiwiteit was inspirerend en heelwat van die meer as 700 uitstallers rapporteer dat hulle goeie besigheid gedoen het. “Laasjaar hierdie tyd het produsente midde-in die ergste droogte in dekades mekaar […] More

  • graanboer van die jaar
    in

    Delmas lewer die Graanboer van die Jaar

    Jozua du Plessis van die plaas Middelbult  by Delmas is aangewys as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar. Die toekenning is op ‘n spoggeleentheid by Kyalami in Midrand oorhandig. Jozua en sy vrou, Sonja, en twee van hulle seuns, Jozua junior en Chandré, boer met Bt-vrye mielies, sojabone, koring en aartappels. Saadvermeerdering van verskeie […] More

  • in

    Graan SA wen hofsaak oor koringtarief

    Die hof het in Graan SA se guns beslis om die regering te dwing om die nuwe koring-invoertarief af te kondig. Die nuwe tarief van R1 591,40 per ton moes reeds op 24 Mei 2016 in werking tree, maar dit is nie amptelik afgekondig nie. Die hof het SARS beveel om die nuwe tarief nie […] More

  • in

    Die 2016-Syngenta Graanakademie – suksesvolle deelnemers gradueer

    Die jongste groep kommersiële produsente het pas gegradueer aan die vierde jaarlikse Graanakademie – ʼn sakeleierskapontwikkelingsprogram onder leiding van Syngenta, ʼn vooraanstaande agri-sakemaatskappy. Hierdie program, wat in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat se Sakeskool en met die ondersteuning van Graan SA aangebied word, het die slimboerdery-vaardighede van talentvolle boere na die volgende vlak […] More

  • in

    Graan SA sê oor oesskatting: “Dis nog vroeg”

    Graan SA was baie verras oor die grootte van die voorlopige produksieskatting vir mielies wat vroeër die week vrygestel is. Die oesberaming vir kommersiële mielies is 7,438 miljoen ton en die mark het ’n oes van tussen 5,5 en 6,5 miljoen ton verwag. Volgens Jannie de Villiers, besturende direkteur van Graan SA, was daar baie […] More

  • in

    Koringkomitee-moet-graanbedryf-red

    Die koringbedryf verkeer in ’n ernstige penarie wat dringend aandag verdien.

    Rolspelers uit die koringbedryf het onlangs in Pretoria vergader om ‘n omdraaistrategie vir die koringbedryf te bespreek. Die rolspelers het verteenwoordigers uit die totale waardeketting ingesluit – vanaf saadtelers tot graanbemarkers, diensverskaffers, landboukommoditeitsorganisasies en afgevaardigdes van regeringsdepartemente. More

  • in

    Suid-Afrika en Argentinië is graanvennote

    Nampobesoekers het al die groot Argentynse pawiljoen op die Oesdagterrein gesien en dit is daar om ‘n baie goeie rede, want die twee lande se graanbedrywe werk baie lekker saam. Die tegniese ooreenkoms tussen Graan SA en Argentinië word gereeld hersien en verleng. More