Latest stories

  • in

    Die voorlopige skatting van mielies is 2,15% minder as verlede seisoen

    Die voorlopige oppervlakteskatting van vandag is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Minder gunstige reënvalneerslae en warm temperature in die westelike produserende gebiede die afgelope paar weke het produsente verhinder om hulle beoogde oppervlakte met somergewasse […] More

  • in

    Die geskatte mielie-oes is 24% kleiner as die 2017

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,827 miljoen ton gestel, wat 3,27% of 406 310 ton meer is as die vorige skatting van 12,420 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,53 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 24% kleiner as die […] More

  • in

    Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,36 t/ha is. Die geskatte […] More

  • mielies
    in

    Die verwagte kommersiële mielie-oes is 2,78% meer as vorige skatting

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,413 miljoen ton gestel, wat 2,78% of 444 175 ton meer is as die vorige skatting van 15,969 miljoen ton. Dit is die grootste mielie-oes nog geproduseer in die geskiedenis van SA. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte […] More

  • mielies
    in

    Die geskatte mielie-oes is 84% groter as verlede jaar

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,324 miljoen ton gestel, wat 2,91% of 405 050 ton meer is as die vorige skatting van 13,918 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,45 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 84% […] More

  • mielies
    in

    Kommersiële mielie-oes is 3,21% meer

    By ‘n vergadering wat op 10 Februarie 2017 gehou is, het die Oesskattings-skakelingkomitee (CELC) die finale produksiegewassesyfers vir kommersiële wit- en geelmielies, sonneblomsaad, sojabone, grondbone en sorghum vir 2016 nagegaan. Die skattings van die totale produksiesyfers soos deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel is, is hersien en die gepubliseerde syfers van die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdienste (SAGIS) van […] More

  • herfs-kommandowurm
    in

    Agri SA verwelkom vinnige optrede oor die herfs-kommandowurm

    Die herfs-kommandowurm is amptelik in SA volgens ‘n verslag deur die LNR. Hulle het monsters in Limpopo en Gauteng gekry en kon daarvolgens bevestig dat dit wel die herfs-kommandowurm is. Die minister van Landbou, Senzani Zokwana, het op ‘n nuuskonferensie in Pretoria gesê die omvang van die probleem is nog nie bekend nie. Hy het […] More

  • mielies
    in

    Mielie-aanplantings: Beter die seisoen

    Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die eerste oppervlakteskatting vir somergewasse is verlede week deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekend gemaak. Die 2,55 miljoen hektaar mielies is 31% meer as wat verlede seisoen aangeplant was. Dit is ‘n baie goeie teken dat bykans 54% meer witmielies aangeplant is en net 6% meer geelmielies omdat daar nie baie […] More

  • in

    Hoe boere digitale landbou gebruik om meer gewasse te groei

    Die wêreld se bevolking groei met rasse skrede, met ‘n verwagte 1,2-miljard meer monde wat teen 2030 gevoed moet word. Ondertussen neem die beskikbare landbougrond af en boere moet verskeie uitdagings in die gesig staar. Inligting is ‘n belangrike wapen in die stryd. Climate Corporation bied ‘n digitale landbou-opsie aan boere wat vir die boer […] More

  • in

    Voorlopige aanplantingsyfers lyk goed

    Dit blyk uit die voorlopige aanplantingsyfers wat deur die Oeskomitee vrygestel is dat ‘n hele paar mielielande vanjaar soja op het. Die Komitee waarsku egter dat die syfers net voorlopig is, as gevolg van boere se swak deelname aan die Departement se opname. More

  • in

    Kyk net wat het Capstone vir die boer

    Capstone Seed SA bied boere ’n eenvoudige bastermielie- en oopbestuifde-mieliepakket aan vir graan-, kuilvoer- en weimielies teen baie bekostigbare pryse. Ons mielies is nie geneties gemodifiseer of “Roundup Ready” nie, wat ons uitvoerstatus pas, asook by baie boere byval vind om hulle eie redes. Ons mielies val in die kort-, medium-en langgroeiseisoenklasse, wat die boer […] More