
80 000 sê: “STOP die Onteieningswetsontwerp”
Vrystaat Landbou (VL) het vandag sy amptelike voorlegging oor die onteieningswetsontwerp aan die parlement oorhandig. Die dokument word ondersteun deur meer as 80 000 individue regoor die land wat die onteieningswetsontwerp van die hand wys soos in die huidige vorm ter tafel gelê. “Alhoewel die parlement nie harde kopie voorleggings kan ontvang nie, het ons […] More