Latest stories

  • in

    Grondonteiening

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Die besluit van die Nasionale Vergadering om Artikel 25 van die Grondwet te hersien om voorsiening te maak vir die beginsel van grondonteiening sonder vergoeding, is die begin van die einde om volhoubare ekonomiese groei, welvaart en vooruitgang vir Suid-Afrika te skep. Die besluit is suiwer die laaste strooihalm waarna […] More

  • mielies
    in

    Produsente moet minder mielies plant

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Mielieprodusente moet vanjaar minstens 500 duisend hektaar minder mielies aanplant. Die basiese beginsel om te besluit om mielies te plant berus eerstens op die vraag of ‘n produsent hierdie seisoen sy veranderlike koste (saad, kunsmis, oesbekerming, brandstof, ens) kan verhaal, want sy vaste koste sal daar wees of hy plant […] More

  • in

    Ekonomiese reëls vir die produksie van voedsel

    Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom, het ‘n referaat gelewer oor die ekonomiese reëls vir die produksie van voedsel, tydens TLU SA se jaarkongres wat vandag by die WNNR se Konferensiesentrum in Pretoria plaasvind. “Die landboubedryf in die wêreld word gekenmerk deur spesifieke eienskappe en realiteite wat die volhoubaarheid van landbouproduksie en voedselsekerheid ernstig bedreig,” sê Fanie. […] More

  • Fanie Brink
    in

    Sakesektor moet opstaan vir die land

    Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die sakesektor sal moet opstaan in belang van ekonomiese groei en groter welvaart vir die land en sy mense, sê Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom. Die reaksie volg op die voormalige minister van Finansies, Pravin Gordhan, se sterk pleidooi die afgelope week tydens Standard Bank se jaarlikse konferensie oor landbousake in […] More

  • mielies
    in

    Mielie-aanplantings: Beter die seisoen

    Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die eerste oppervlakteskatting vir somergewasse is verlede week deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekend gemaak. Die 2,55 miljoen hektaar mielies is 31% meer as wat verlede seisoen aangeplant was. Dit is ‘n baie goeie teken dat bykans 54% meer witmielies aangeplant is en net 6% meer geelmielies omdat daar nie baie […] More

  • brandstof
    in

    Dreigende brandstofkrisis lankal te wagte

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom “Die nuutste bevinding oor die dreigende krisis waarop die brandstofbedryf in Suid-Afrika afstuur was baie lankal te wagte. Die oliemaatskappye wil reeds vir jare nie hulle eie kapitaal aanwend om hulle verouderde raffinaderye op te gradeer nie en verwag dat die regering die koste vir die opgradering na die brandstofverbruiker […] More