Latest stories

  • atn
    in , ,

    ATN’s new X-Sight works by day and night

    Just when you thought ATN achieved everything that you can expect from a telescope with their X-Sight II… meet the X-Sight 4K! It really works by day and night. Now you can simply touch a button to switch between full high-definition (HD) day or night sight to enjoy a field  experience that commenced in the […] More

  • in ,

    Sien en wen met ECM se hittebeeldsensors

    Jy weet die jakkals lê daar met sy gulsige oë en wag vir die regte oomblik om ’n lam te gryp, maar hy is ’n ou kalant – hy skuil agter die kamp se hek sodat jy hom net nie kan sien nie. Gelukkig, met jou nuwe ATN OTS-HD Thermal Digital Monocular hoef jy maar […] More

  • ATN
    in ,

    Beskerm jou eie (1)

    Hulle sluip nader onder die dekmantel van die nag om hulle duister dade te pleeg. ’n Jakkals gaan nie sommer helder oordag wanneer die skaapwagter hom mooi kan sien by die kraal ingaan om ’n lam te gryp nie. Die renosterstropers slaap in die dag wanneer helikopterpatrollies oor die kosbare kuddes kan waak en plaasaanvallers […] More

  • ECM
    in

    ECM Technologies tactical

    See below for our categories that ECM Technologies may supply to the civilian market: CamelBak Military (see: https://international.camelbak.com/en/military )   The Safariland Group (Holsters, bullet proofs, firearm cleaning equipment, less lethal solutions, tactical apparel, ballistic helmet, heaps) see: https://www.safariland.com/ ESS Ballistic Eye protection (see http://www.esseyepro.com/ ) already stocked by Hinterland and SuidWes.   ATN- night […] More

  • ECM
    in

    Maak ECM Technologies se driemanskap jou jagmaats

    Tradisionele jag soos ons dit nou ken mag dalk in ’n heilige tradisie gehul wees, maar soos die samelewing ontwikkel en moderner word, is slimtegnologie ook besig om ’n plek in hierdie gewilde sport, oftewel kulturele uitlewing, in te neem. Gedurende verlede jaar se jagseisoen het ons oor ECM Technologies se opwindende X-sight 2-teleskoop geskryf. […] More

  • in ,

    Jag is nie meer jag sonder slimtegnolgie

    Die meeste liegstories hoor jy voor ’n verkiesing, tydens ’n oorlog en na ’n jagtog, het die wyse staatsman, Otto von Bismarck, gesê. As dié kanselier egter een van ECM Technologies se ATN X-Sight 2-teleskope op sy geweer gehad het, sou sy pittige aanhaling heeltemal anders gelyk het, want nou kan al die besonderhede van […] More