Latest stories

  • in

    Boere in die Richtersveld het dringend reën nodig

    Groot dele van die land het goeie reëns ontvang, maar daar is steeds gebiede wat nog GEEN reën gekry het nie. Boere in die Richtersveld beleef al sedert 2013 ‘n groot droogte. Dit het in 2014 laas ‘n bietjie gereën. Die Richtersveld is die noordelikste deel van Namakwaland en bestaan uit Lekkersing, Eksteenfontein, Sanddrif en […] More

  • Reenval Foto: Michelle Peens
    in

    Reënval is moontlik oor die droogtegeteisterde gebiede van die Noord- en Oos-Kaap

    Deur Johan van den Berg, Santam Landbou​ 1. Huidige toestande Gemiddelde tot bo-gemiddelde reënneerslae het voorgekom sedert Desember 2019 oor groot gedeeltes van die Somerreënvalgebied. Die reën het ook uitgebrei na gedeeltes van die Oos-Kaap en aangrensende gedeeltes van die Noord- en Wes-Kaap maar daar is nog groot gedeeltes van die Noord-Kaap waar min of […] More

  • in

    Dag van Verootmoediging

    Agri SA wil graag vra vir ‘n elke Suid-Afrikaner om hande te vat en te bid vir die toekoms van die land, en spesifiek die broodnodige landbousektor. “Die landbousektor is een van die primêre sektore van die land, wat ‘n rol kan speel om die ekonomie te stimuleer om te groei,” sê Pierre Vercueil, Agri […] More

  • in

    Sagtevrugtebedryf droogte-aksie

    Hortgro, die sagtevrugtebedryfsorganisasie, moniteer reeds vir ‘n geruime tyd die situasie van produsente en landbouwerkers wat deur die langdurige droogte geraak word. Veral steenvrugprodusente in die Klein Karoo vanaf Montagu, Barrydale, Ladismith, Calitzdorp tot by Prins Albert kry veral baie swaar, met sommige wat reeds hul plase verloor het. Honderde plaaswerkers sit ook sonder inkomste […] More

  • in

    TLU SA stel veldtog oor droogte bekend

    TLU SA stel vandag ‘n veldtog bekend waarmee die regering versoek word om droogtehulp sonder voorbehoud aan boere te verskaf. “In gebiede soos Fraserburg in die Karoo (Noord-Kaap), waar die droogte al vir drie jaar lank knel, is die situasie reeds by kritiek verby,” sê Louis Meintjes, die president van TLU SA. “Uit die Graaff-Reinet, […] More

  • in

    VKB Skenk voer ter waarde van R1-miljoen

    Groot dele van Suid-Afrika gaan tans gebuk onder intense droogtetoestande. Behalwe vir graanareas wat hierdeur geraak word, is daar dele in ons land wat so erg deur die droogte geaffekteer word dat daar diere op ‘n daaglikse basis vrek weens ‘n gebrek aan kos en water. Gegewe die bostaande het VKB besluit om sy hand […] More

  • in

    Noodrit om diere te red eindig in tragedie vir boer

    15 Januarie 2019 het met goeie nuus in die droogte vir Eduard Le Roux, ‘n Karooboer begin. Hy het ‘n voerskenking vir sy skape ontvang en moes net ry om dit te gaan aflaai. Op pad plaas toe het sy 1997 2.5 Isuzu-bakkie egter saam met die sleepwa vol voer uitgebrand. Eduard het 45% brandwonde […] More

  • droogte
    in

    Droogte-opname: Ernstige krisistoestande in landelike gebiede

    Voedselsekerheid is ’n moeilik bekombare voorreg – wat maklik weens die voortslepende droogte verlore kan gaan. Agri SA sal belanghebbendes saambring om boere en plaaswerkers in droogte geteisterde gebiede te ondersteun. Stygende voedselpryse, wanvoeding en voedsel-ongelykheid wag vir ons indien daar nie nou iets gedoen word nie. Bedryfsorganisasies is bekommerd oor die impak wat dit […] More

  • droogte
    in

    Maak voorsiening vir droogtes

    Geskryf deur: Dr. Kobus Swart, PhD; Pr. Sci. Nat, Dierevoeding. (kobus@mixcure.co.za), www.mixcure.co.za Wat kan ons uit huidige droogte leer wat ons slimmer en meer voorbereid maak vir die volgende een wat kom? Die natuurverskynsel van droogte kom siklies  en gereeld in Suid-Afrika voor en kan verwag en dus voor beplan word om te sorg dat […] More

  • in

    Strydenburg se vroeё Kersgeskenk

    Boere by ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap, Strydenburg, wat ook erg onder die droogte gebuk gaan, het net voor Kersfees weer bietjie hoop gekry om aan te gaan. Caring Daisies het met Strydenburg se veiligheidsgroep in kontak getree oor hulle droogtetoestand en  daar is 10 vragmotors na hulle toe gestuur vol voerbale en mielies […] More

  • in

    Droogtehulp steeds krities nodig

    Die droogtetoestande in meeste dele van die land het steeds ‘n erge impak op die volhoubaarheid van baie plase. Boere in die Noord-, Wes-, Oos-Kaap en Limpopo gaan steeds onder die voortslepende droogte gebuk. Agri SA doen opnuut ‘n beroep op Suid-Afrikaners om tot Agri SA se droogterampfonds by te dra in enige manier moontlik. […] More

  • in

    Agri SA bly bekommerd oor voortslepende droogte

    Agri SA is baie bekommerd oor die verwoestende gevolge van die voortslepende droogte oor groot dele van die Oos-, Wes- en Nood-Kaap. Dit is ten spyte van goeie reën wat die afdelope week in sekere gebiede van die land geval het. Baie droogtegeteisterde gebiede is sonder toegang tot verdere nasionale ramphulp gelaat, na ‘n besluit […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.