Latest stories

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    On the Spur of the moment The diner is furious because his steak arrived too rare. Diner: “Waiter, didn’t you hear me say ‘well done’?” Waiter: “I can’t thank you enough, sir. It’s not often that I get a compliment.” More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Vra liewer nie Terwyl Professor Vervelig ‘n droë lesing aanbied, merk hy dat al die studente onbeskaamd sit en slaap, behalwe een dametjie wat hom met groot, wakker oë en ‘n breë, vriendelike glimlag aankyk. Na die lesing keer hy haar voor en sê: “Het u die lesing interessant gevind? Ek het gemerk dat u […] More

  • agrilag
    in

    Dom Boer se wrange lag vir die dag:

    Affirmative action in aksie Hierdie storie is die reine, onverbloemde waarheid. Dit het regtig gebeur: Daar was die nag ‘n geweldige wind-, reën- en haelstorm wat groot skade veroorsaak het. Die volgende môre bel Arrie met sy selfoon vir Skelmkom om die skade aan te meld. Hy sê: “Hier was ‘n vreeslike storm. Twee telefoonpale […] More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Nog eksamenflaters uit Die Agterbankers Die Agterbankers deur Jean Charles, keurig na Menstaal vertaal deur Rina Scheiflinger, is een van daardie boeke wat ‘n mens oor en oor en weer en weer lees sonder om ooit vir hom moeg te word. Kom ons kyk vandag na die wyshede van nog ‘n paar agterbankerskoliere onder eksamendruk: […] More

  • rhino jokes
    in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Baie goeie vraag Ondersteuner van Spug kom terug na ‘n reis deur die vasteland van Europa en hy wys vir almal foto’s wat hy in verskillende lande van hom laat neem het. Hy wys ‘n foto waar hy op ‘n donkie ry en sê: “Hier is ek in Spanje.” ‘n Oplettende toekyker antwoord: “Ek sien. […] More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Wys my die pad na die huis…Die dronkie steier verward by die busterminus rond en klim elke keer op die verkeerde bus. Uiteindelik ontferm ‘n samaritaan hom oor die ou en begelei hom tot op die regte bus, waar hy langs ‘n predikant te sit kom.Predikant: “Broer, my hart gaan uit na jou en ek […] More